Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sable Hill

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom-plaas, Langs die R404, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sable Hill geniet asemrowende uitsigte en bied gaste pragtig versierde selfsorg-eenhede in 'n rustige plaasland-omgewing aan die voet van die Outeniekwaberge. Die eiendom is van die netwerk af en gebruik sonkrag.

Gaste het 'n keuse van besprekingseenhede 1, 2, 3 en 4. Eenheid 1 is 'n 2-slaapkamer-eenheid met 'n privaat badkamer met 'n stort en dit bied slaapplek aan 4 gaste op 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Eenheid 2, 3 en 4 is oopplan-eenhede wat elk 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Die eenhede het elkeen 'n koninggrootte-bed, 'n slaapbank en 'n privaat badkamer met 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Elkeen van die eenhede is toegerus met 'n gasstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Eenheid 1, 2 en 3 het DStv en WiFi-toegang. Eenheid 4 het toegang tot Netflix en Wi-Fi. Elke eenheid het sy eie onderdakstoep met braaigeriewe.

Sable Hill bied verskeie doendinge soos swem, kanovaart en baarshengel, en gaste kan ook springbokke en 'n eland op die perseel sien. Verskeie stap- en fietsryroetes is naby geleë. Sable Hill is 7 km vanaf Fancourt, 17 km vanaf Oubaai en 18 km vanaf die Heroldsbaai-strand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Sable Hill
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Geelhoutboom-plaas, Langs die R404, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sable Hill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom-plaas, Langs die R404, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXRbkeAAuH1UQvFxCNymJG0brnospp3Wmvwy7NJokadUR9x9bfi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Geelhoutboom Farm Off the R404 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939086768698 22.348916319855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang