Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sabuti HL1067

Selfsorg
So.
23ste23Mrt
Mo.
24ste24Mrt
Di.
25ste25Mrt
Wo.
26ste26Mrt
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
So.
30ste30Mrt
Mo.
31ste31Mrt
Sabuti HL1067
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
VOL
R3 450
per eenh.
R3 210
per eenh.
R3 210
per eenh.
R3 210
per eenh.
R3 450
per eenh.
R3 450
per eenh.
R3 450
per eenh.
R3 450
per eenh.
R3 450
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R660.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R6330 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asseblief kennis, daar is 'n addisionele eenmalige administrasiefooi en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito gelykstaande aan een nag se verblyf. Alle breekskadedeposito's word op die 10de van elke maand terugbetaal (tensy bespreking in die spitsseisoen is).

Aangesien Simbithi Eco Estate 'n residensiële landgoed is, benodig hulle vingerafdruktoegang. Simbithi Eco Estate hef 'n R420 oriëntasie-/administrasiefooi en R150 per vingerafdruktoegang. Hierdie fooi word van jou breekskadedeposito afgetrek. (Nie almal benodig vingerafdruktoegang nie, net die hoofbestuurders of hoofgaste.)

Neem asseblief kennis, as jy 'n terugkerende gas van Simbithi Eco Estate is, en jy het 'n vingerafdruk op hul stelsel gelaai, sal jy nie R150 vir vingerafdruktoegang gehef word nie, aangesien jou vingerafdruk reeds op die stelsel sal wees.

Die eenheid word van Maandag tot Saterdag gediens, behalwe vir Sondag en openbare vakansiedae.

Tjeks word nie aanvaar nie.

Geen rook word in die eenheid toegelaat nie.

Voorsien in die eenheid vir jou aankoms is 1 rol toiletpapier per badkamer, asook bad- en handseep. 'n 50ml Sunlight-vloeistof en 'n swart asbliksak. Neem asseblief kennis dat dit 'n komplimentêre beginpakket is aangesien dit 'n selfsorg-eenheid is.

Voorsien asseblief jou eie swem- en strandhanddoeke.

Studentebesprekings of enige besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 sonder toesig word nie aanvaar nie.

Die gasheer behou die reg voor om enige student uit te sit wat nie deur 'n verantwoordelike volwassene vergesel word nie.

Die maksimum aantal mense wat die eenheid bewoon, mag nie die aantal beddens oorskry nie. Oorbevolking sal lei tot 'n 10% per nagtarief wat per bykomende gaste bygevoeg word indien vooraf gereël. Indien nie vooraf gereël nie, sal huurders uitgesit word in die geval van oorbevolking en alle gelde wat betaal is, sal verbeur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 210
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 210
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cussonia-weg 42, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa47991fc01655da38a69f6dcc58316b32263ba0cd120a6684be41b48a99485fd7e9b24d9844b77dd36e38a20beb8d74c82ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 210 per nag (plek vir 6) 42 Cussonia Way Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.5215303693 31.223032978882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456