Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saffron Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annorhyn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing en ontspannend. Die plek is definitief gemaak om te ontspan. Jy is naby die see geleë dat ons die golwe gehoor het. Die eienaars het ons regtig spesiaal laat voel en verseker ons is goed na gekyk. As jy net wil ontspan by 'n netjies plek naby aan die see, restaurante en 'n mall, is dit die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Saffron Cottage
Dear Annorhyn, It was lovely to host you and your husband. We are pleased you felt relaxed. Thank you very much for the lovely review.

Koos P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie lekker gerus. Ons het heerlik gebly en die week baie geniet. Die cottage is baie mooi en goed toegerus. Ons het die stoep, braai en tuin asook die uile wat op die erf broei ook baie geniet. Die gasvrou en gasheer het uit hulle pad gegaan om seker te maak dat ons die vakansie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Saffron Cottage
Thank you for the lovely review, Koos. It was such a pleasure meeting and hosting you and your son. Thanks again.

Neil L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Wonderful accommodation in Sandbaai. This is a great place to stay in Sandbaai, very convenient for Hermanus and the surrounding area. The facilities are first-class, spacious, and spotless. Carol and Alan are superb hosts, you will struggle to improve the quality of service and attention to detail that they provide.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Saffron Cottage
Dear Neil, Thank you for such a heartwarming review. We thoroughly appreciate it. We enjoyed hosting you and wish you all of the best for the future. Warmest Regards, Carol and Alan.

Jeanet R
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Salf vir die siel. Pragtige verblyf, veilig, stil en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Saffron Cottage
Dear Jeanet, it was a pleasure to host you and we are pleased you were able to relax and enjoy your stay. Thank you for the lovely review.

Yvonne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Wonderlik Plek. Waarde vir Geld Puik Akkommodasie. Vriendelike Atmosfeer en Baie Gasvry. Gasvrou baie behulpsaam. Sal Saffron weer besoek

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Saffron Cottage
Dear Yvonne & family, Thank you so much for the great review. We loved hosting Daan & Daniela, and are pleased that they enjoyed their stay in Hermanus with us. Warm Regards Carol & Alan

Suzette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Very good accommodation for a relaxing breakaway. A very spacious and luxurious apartment with all the extras needed for a relaxing break. Beautiful garden deck and patio with braai. Will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Die beste plek ooit! Besonderse plek! Ek en my vrou het dit rêrig geniet. Alan en Carol het ons met ope arms ontvang. Die tuin, die koivisse, die bome en die kothuis was besonders mooi. Baie dankie julle. Ons kom binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Saffron Cottage
Hi Lorenzo, Thank you for the lovely review. It was a pleasure to host you guys and we look forward to your return visit. Warm Regards, Alan and Carol

Brendan L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Extremely, neat, clean and professionally run. Carol and Allan are very kind and friendly and, simply put, very good people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2019

Stunning cottage. Absolutely stunning cottage, with hosts who clearly go the extra mile. Carol and Alan showed so much care and attentiveness with the extra touches. Carol had personally baked us cupcakes for our anniversary with a complimentary bottle of MCC ready for us upon arrival. Their home is close to the wine route and a stone throw away from Hermanus. Couldn’t recommend more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeeksingel 177, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b57dfaa4c23bbb9b0004645241c5dc2a6de2182f233b675a7ba2d8ab11e638f6db3b7d6775f2f6843ce1943f68d81eb3a85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 177 Jan Van Riebeeck Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.424349342987 19.193908753242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang