Saffron Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Van Riebeeksingel 177, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Saffron Cottage is 'n moderne selfsorgkothuis met 1 slaapkamer, ideaal vir 'n enkelreisiger of paartjie. Daar is 'n dek om die kothuis en dis in 'n privaat, boomryke tuin geleë. Gaste kan die swembad gebruik of net ontspan en die koivisse dophou. Drink 'n skemerkelkie by die swembad, of 'n glasie wyn of vonkelwyn op die dek en geniet daarna 'n gesellige braai.
Saffron Cottager het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang toegang tot braaigeriewe en veilige
parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Jan Van Riebeeksingel 177, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Saffron Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Van Riebeeksingel 177, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang