Saints View Resort Unit 17
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 28 Nov 2024.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. daarop dat 'n administrasiefooi en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito 2 weke voor aankoms betaalbaar is en nie by die tarief ingesluit is nie.
Die besprekings-ooreenkoms wat aan gaste gestuur word sodra die deposito betaal is moet ingevul word en voor aankoms teruggestuur word. Sleutels word nie oorhandig sonder die nodige dokumentasie wat aan die gasheer teruggestuur moet word nie.
Die breekskadedeposito sal binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Sou die eiendom opsetlik, of per ongeluk beskadig word, stem jy in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.
Sou jy by die eiendom aankom en opmerk dat daar skade is, is die onus op jou om ons daarvan onmiddellik in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in bewaring gehou word en aan die rekeninghouer wat deur jou genomineer word, uitbetaal word.
Onthou asb. om jou bankbesonderhede aan ons te e-pos.
Maak asb. seker dat die uitstaande balans 7 dae voor die inklokdatum in die gasheer se rekening reflekteer.
Moet asb. nie die maksimum aantal gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal uitsetting plaasvind sonder terugbetaling en sonder 'n kennisgewingsperiode.
Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise, en indien hierdie reël oortree word, sal gaste die volle breekskadedeposito verbeur.
Indien gaste 'n skoonmaakdiens benodig, kan dit vooraf op versoek en teen ekstra koste gereël word. Daar is nie skoonmaakdienste op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Ons word nie verantwoordelik gehou vir enige verliese of ongerief aan huurders weens omstandighede of gebeure buite ons beheer nie. Ons word nie verantwoordelik gehou vir enige toebehore wat buite werking is nie.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
- Swemhanddoeke en badhanddoeke
- DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart
- Skoomaakmiddels en toiletpapier
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
In sekere gevalle wanneer 'n deposito betaal is en die kliënt wil kanselleer, sal daar 'n nie-terugbetaalbare kansellasiefooi van R500 op alle kansellasies gehef word. Hierdie R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi gemeld is.
Meer as 1 maand voor inkloktyd, 50% deposito terugbetaalbaar.
Meer as 2 weke voor inkloktyd, 25% deposito terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor inkloktyd, 0% deposito terugbetaalbaar.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Op die hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang