Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sakpas Kus Akkommodasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 180 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sam A
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantasties, ek sal weer daarheen gaan. Baie lekker gebly. Rustige omgewing, mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sakpas Kus Akkommodasie
So baie dankie vir jul ondersteuning en resensie. Ons waardeer dit. Groetnis.

Charel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Centrally located. Easy access. Spacious and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons kom kuier weer. Ja, dit was baie lekker. Baie rustige plek en meer privaat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sakpas Kus Akkommodasie
Baie dankie liewe Lizette, vir julle resensie en ondersteuning. Ons waardeer dit. Tot weer siens. Groetnis

Thuli M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Fantastic. Pleasant, peaceful and accommodative exactly the way we intended to be as Women's Ministry group.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Dit was net 'n oorslaap op pad PE toe. Maar alles was 101%. Kommunikasie, die verblyf, die vriendelikheid. Weereens baie dankie. Ons sal dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Sakpas Kus Akkommodasie
Baie dankie vir jul resensie en ondersteuning. Ons waardeer dit. Groete.

Faisa T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fantasties. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stil, ontspanne. Baie lekker, vriendelike ontvangs, eienaars baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon netjies stil en rustig. Ons het baie lekker geslaap, en gebly dankie - stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garold J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Baie veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was die moeite werd. Baie lekker gekuier. Sal definitief weer gebruik maak van julle. Baie lekker gebly. Sal definitief weer gebruik maak van julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 185

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Rylaan 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA066fa98f29678b356ea8f3dd23a26cd61b18993e3490567211ce04f6d71329cd0d54b51f277076b76c6ca5efedf1489de41c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 180 5 1 5 128 Rylaan 6 Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.138973578796 22.08866360854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang