Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Salop House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Yvette F
1 nag
5.0
Mrt 2025

Awesome plek, alles was perfek. Salop is fantasties! Alles wat mens moontlik kan benodig, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Skitterend, ek kan dit aan almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Salop House
Hi, Dankie vir die positiewe terugvoering!

Elsabé V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het die lieflike uitsig oor die see en snoesige opset baie geniet! Salop is 'n uiters netjiese en huislike verblyf. Voldoen nie net aan al die vereistes van 'n oornag nie, maar die opset is ook voldoende toegerus en bekostigbaar om vir langer tye te vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Fantasties. Dit was die beste blyplek ooit! Ons was so beïndruk oor hoe netjies en mooi die plekkie was. Ons het 'n pragtige uitsig gehad. Ons sal beslis weer Salop House gebruik. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Salop House
Goeie dag, Dankie vir die positiewe terugvoering. Julle was puik gaste en welkom terug enige tyd.

Amiena A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

I will definitely go again. My stay was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr. Braam M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Huis, weg van die huis af. Alles wat nodig is, is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gloria A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Magnificent. First I need to thank Willem. What a lovely guy! He carried my bag down the stairs for me, and the place is first class. I'm booking there very soon. Thank you, Willem. Everything you need is there to make your stay enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Salop House
Hi, thank you for the positive feedback. You are always welcome back! I hope you received my message about the items you left behind? Regards, Willie.

Yolande B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Dit was 'n heerlike plek om by te oornag. Salop is pragtige, ruim en netjiese akkommodasie. Die gasheer ontvang jou baie vriendelik en die uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese uitsig. Pragtige uitsig. Die plek is skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie dankie. Lekker geslaap. Baie dankie. Dit was pragtige akkommodasie. Ek waardeer dit opreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 94, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3ODk3OGU5LTRjZWItNGU4ZC1hODg2LWM1ZTUwODk1NGYyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 94 Highway Fish Hoek 7974 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -34.1413358 18.4265881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011