Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salop House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Dr. Braam M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Huis, weg van die huis af. Alles wat nodig is, is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gloria A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Magnificent. First I need to thank Willem. What a lovely guy! He carried my bag down the stairs for me, and the place is first class. I'm booking there very soon. Thank you, Willem. Everything you need is there to make your stay enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Salop House
Hi, thank you for the positive feedback. You are always welcome back! I hope you received my message about the items you left behind? Regards, Willie.

Yolande B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Dit was 'n heerlike plek om by te oornag. Salop is pragtige, ruim en netjiese akkommodasie. Die gasheer ontvang jou baie vriendelik en die uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese uitsig. Pragtige uitsig. Die plek is skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie dankie. Lekker geslaap. Baie dankie. Dit was pragtige akkommodasie. Ek waardeer dit opreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Aangename, rustige omgewing met 'n pragtige uitsig. Vriendelike ontvangs deur 'n behulpsame gasheer. Keurige, goed versorgde, skoon eenheid. Kan sterk aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige uitsig, pragtige blyplek. Alles wat jy nodig het, is daar en dis baie netjies. Die gasheer, Willem, is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Die motorhuis is 'n baie groot plus. Kan definitief die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlike uitspanplekkie. Hier is alles wat jy verwag in 'n blyplek. Vriendelike gasheer, volledig toegeruste woonstel en die lieflikste uitsig. Dit was heerlik daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtig, rustig, goeie diens. Alles was goed gereël, pragtig en skoon. Die klein details soos 'n gelaaide lamp vir beurtkrag was die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinti D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Pragtige wooneenheid met pragtige interieur en uitsig. Daar was alles wat ons nodig het - uitstekend toegerus met geriewe. Pragtig. Regtig baie mooi en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Salop House
Goeiedag, Baie dankie vir die mooi terugvoering. Julle was great gaste en enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 94, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3ODk3OGU5LTRjZWItNGU4ZC1hODg2LWM1ZTUwODk1NGYyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 94 Highway Fish Hoek 7974 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -34.1413358 18.4265881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang