Salop House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Dr. Braam M - Mei 2024
Algehele gradering
Huis, weg van die huis af.
Gloria A - Apr 2024
Algehele gradering
Magnificent.
Salop House se terugvoer
Hi, thank you for the positive feedback. You are always welcome back! I hope you received my message about the items you left behind?
Regards,
Willie.
Yolande B - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike plek om by te oornag.
Linda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
Johan M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie dankie. Lekker geslaap.
Renette V - Aug 2023
Algehele gradering
Aangename, rustige omgewing met 'n pragtige uitsig.
Marlene K - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, pragtige blyplek.
Kobus U - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike uitspanplekkie.
Janine M - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig, goeie diens.
Dinti D - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige wooneenheid met pragtige interieur en uitsig. Daar was alles wat ons nodig het - uitstekend toegerus met geriewe. Pragtig.
Salop House se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Julle was great gaste en enige tyd weer welkom.
Enrique D - Jan 2023
Algehele gradering
Great views.
Marie/sollie K - Jul 2023
Algehele gradering
By kinders gekuier naby Salop House.
Reginald K - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly in Salop House Vishoek. Ons klein gesin het dit vreeslik geniet.
Kobus U - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Jo P - Aug 2022
Algehele gradering
Langnaweek om familie te besoek.
Tina B - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing location with stunning view over the ocean.
Dinette L - Jun 2022
Algehele gradering
Ek beveel Salop House aan.
Jon F - Mei 2022
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Johan F - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Colin B - Apr 2022
Algehele gradering
Friendly owner, clean accomodation in beautiful setting.
Jurgens P - Jan 2022
Algehele gradering
Puik.
Salop House se terugvoer
Dankie vir die uiters positive terugvoering! Julle is puik en ongelooflike netjiese gaste. Julle is enige tyd weer welkom!
Catherine B - Jan 2022
Algehele gradering
Very comfortable. Lovely view.
Salop House se terugvoer
So jammer om te hoor die hond was 'n probleem gedurende julle verblyf. Gaste word versoek om die hek tussen die eenheid en die hoof huis te sluit sodra hulle reg is vir die nag. Dit verhinder die hond om vroeg soggens af te hardloop en by die gaste huis te blaf. Bo en behalwe die voorsorg sal voortaan strenger maatreels getref word om die blaffery tot 'n minimum te beperk.
Venessa D - Jun 2022
Algehele gradering
Nice, private and relaxing.
Johan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en 'n mooi uitsig.
Ben K - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Aadielah M - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing, quiet, ideal couple getaway in the city.
Elfreda O - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike uitsig. Baie skoon plek.
Liana S - Jan 2022
Algehele gradering
Sal nie weer daar bly nie.
Natasha R - Des 2021
Algehele gradering
My partner and I had a delightful stay at the Salop house.
Jan-adriaan D - Des 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Julie B - Nov 2021
Algehele gradering
Mooiste plek en vreeslik gasvry, baie tuis gevoel.
Danell S - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik met baie spasie.
Danica W - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastic view, beautiful and clean accomodation with everything you need.
Madeleine V - Jul 2021
Algehele gradering
Allover beautiful.
Helen A - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflik, mooi uitsig, outentiek en gasvry.
Elme L - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was ongelooflik
Prof Hannes V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en goed toegeruste woonstel. Ligging puik. Eienaar, Willie, baie hulpvaardig.
Melani H - Mei 2021
Algehele gradering
Memorable and enjoyable
Lees meerSalop House se terugvoer
Thank you so much for your your positive review. You were great guests and welcome back any time!
Jodie M - Apr 2021
Algehele gradering
Peaceful and amazing.
Renier C - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige, stylvolle plek!
Salop House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terug voering. Jy was n great gas en welkom terug enige tyd!
Charmaine H - Apr 2021
Algehele gradering
Spectacular view, spick and span, beautiful furniture.
Andre D - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met uitsonderlike diens.
Venessa D - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastic!
Maria M - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik! Heerlik! Heerlik!
Venessa D - Jan 2021
Algehele gradering
Very nice and peaceful.
Andre D - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met uitsonderlike diens.
Luther N - Jan 2021
Algehele gradering
Klassieke styl met 'n asemrowende uitsig.
Marie G - Jan 2021
Algehele gradering
Dit baie geniet, baie privaat.
Salop House se terugvoer
Hallo julle! Baie dankie vir die posatiewe terug voering rakende julle verblyf. Julle was Super gaste en altyd welkom.
Whitney-ann M - Mrt 2021
Algehele gradering
It was a very peaceful stay, lovely views.
Graeme S - Des 2020
Algehele gradering
It was magnificent.
Hildreth T - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige en veilige atmosfeer met die mooiste uitsig oor Vishoek
Laremy L - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjiese woonstel.
Salop House se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering. Stem saam oor die muurtjie. Ongelukkig loop die warm en koue water pype na die wasbak daar deur. Het n kontrakteur genader, wag op sy terugvoering en koste beraming.
Andriette D - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne kuier.
Ansunet B - Okt 2020
Algehele gradering
Perfek!
Salop House se terugvoer
Hallo
Dankie vir die positiewe terugvoering. Julle was wonderlike gaste. Hoop die res van die verjaarsdag het mooi afgeloop.
Ian M - Okt 2020
Algehele gradering
Secure, neat, clean and cozy
Salop House se terugvoer
Hi, thanks for the positive feed back! Your were great guests and welcome back any time.
Nicholas F - Okt 2020
Algehele gradering
I love this place as a self catering venue, will definitely return. It was very clean, spacious and well prepared for my arrival.
Linda N - Sep 2020
Algehele gradering
Everything was perfect felt like home.
Riekie W - Mrt 2020
Algehele gradering
Lieflike uitsig, veilig en rustig. Binne maklike bereik van strand, winkels en restaurante.
Salop House se terugvoer
Baie dankie vir die posatiewe oorsig van jou verblyf te Salop Hius. Hoop as die maan volgende keer weer so besonders oor Valsbaai skyn, jy weer sal besoek.
Deidre L - Mrt 2020
Algehele gradering
Very relaxing time.
Lees meerSalop House se terugvoer
Hi Deidre, Thank you so much for your great review.
Next time you come to stay, please ask specifically for a longer time to stay and if I can accommodate it, I shall let you know.
Marthinus K - Mrt 2020
Algehele gradering
Amazing experience!
Salop House se terugvoer
Hi Thinus, Thanks for the positive review you sent on your stay at Salop House. Hope to see you again in the near future.
Ronelle S - Nov 2020
Algehele gradering
Naweek wegbreek was lekker al was begin biekie rocky met inboek.
Salop House se terugvoer
Goeiedag
Weereens jammer dat ek nie tuis was toe julle gearriveer het nie. Ek het 'n tandarts afspraak gehad wat baie langer geneem het as wat ek verwag het. Ek het u so meegedeel en iemand van my huishouding het u tog ook so meegedeel toe julle geariveer het. As my bekendstelling aan die perseel as afgerammel ervaar was, verseker ek u dit was nie met opset nie en vra ek om verskoning as u dit so ervaar het.
Linda N - Nov 2019
Algehele gradering
Apartment was perfect, I would go again.
Org F - Nov 2019
Algehele gradering
Good value for money.
Linda D - Okt 2019
Algehele gradering
Very cosy and has everything.
Lees meerJudia S - Okt 2019
Algehele gradering
Excellent value.
Salop House se terugvoer
Thanks for the rating! You were great guests and welcome back anytime!
Gerrit S - Mei 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en skoon netjiese verblyf met 'n baie mooi uitsig oor Vishoekbaai.
Sonja S - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Johan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik.
Drienie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker rustige, private verblyf.
Chantal J - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was baie rustig en fantasties.
Glenn V - Jan 2019
Algehele gradering
Really awesome.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Regtig fantasties.
Ek en my pasgetroude vrou het vir 2 nagte gebly. Ons is begroet en die plek op 'n baie verwelkomende en vriendelike manier gewys. Die plek lyk baie mooi en was baie skoon. Die uitsig was asemrowend en ons kon regtig ontspan. Voel asof ons in ons eie plek was, want ons was glad nie gepla nie. Om na nabygeleë plekke te reis was baie maklik en kan na Kalkbaai loop. Taxify ook beskikbaar in die omgewing. Regtig goeie waarde vir geld, beplan nog 'n kuier saam met ons dogter.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Theo V - Jan 2019
Algehele gradering
Stylvolle verblyf met alles wat ons nodig gehad het.
Lees meerClint R - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastic! The host is an awesome person .
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties. Die gasheer is 'n awesome mens.
Ek sal graag weer wil gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Randall H - Jun 2019
Algehele gradering
Great stay, value for money.
Deon G - Apr 2019
Algehele gradering
Verblyf was wonderlik, pragtige uitsig oor see en berge, die eenheid is baie stylvol gemeubileerd.
Stersia B - Mrt 2019
Algehele gradering
Sal weer kuier!
Dawnita R - Des 2019
Algehele gradering
Peaceful, beautiful and the best view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig, pragtig en die beste uitsigte.
Geen klagtes met die ontvangs en verblyf nie. Die plek was skoon, met alle nodige dinge. Ondanks beurtkrag het ons 'n romantiese rustige sonsondergang met 'n ongelooflike uitsig geniet. Weereens baie dankie Willie vir alles.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Shafiek S - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful view and very peaceful for a quiet breakaway.
Chantal J - Des 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Salop House se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Julle is altyd weer welkom.
Stefanie S - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Salop House se terugvoer
Beste Stefanie, Baie dankie vir die posatiewe terug voering. Sien uit na wanneer julle weer kom bly. Groete, Willie.
Miemie H - Jan 2018
Algehele gradering
Lieflike ruim plekkie.
Andrew J - Aug 2018
Algehele gradering
Dis veilig en gerieflik.
Salop House se terugvoer
Beste Andrew, Sal die versoek om 'n TV in die kamer te instaleer oorweeg. Die verwarmer in die kamer werk heel goed. Jammer as ek dit nie uit gewys het nie. Wat die ingang na die eiendom betref, is daar ongelukkig geen ander roete.
Shawn F - Aug 2018
Algehele gradering
Comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik.
Dit was kort maar goeie verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Salop House se terugvoer
Thank you for your reply. You were great guests. You are welcome to visit us again.
Frank K - Apr 2018
Algehele gradering
Thanks, we really enjoyed our stop over and found Willie very accommodating.
Jessica S - Mrt 2018
Algehele gradering
Our stay at Salop House was very pleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons tydjie by Salop House was baie aangenaam.
Ons was baie gemaklik en die ruimte was uitnodigend en ruim vir twee. Daar is ook 'n pragtige uitsig oor die strand en die oseaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stefanie S - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Salop House se terugvoer
Goeiedag,
Ek het kennis geneem van u probleem rakende die inklok tyd. Dit word aangespreek en die tyd word verander ons was bewus dat dit 'n probleem was nie. Meeste gaste gee my 'n tyd wanneer hulle wil in klok en reëlings word dien ooreenkomstig getref. Jammer as dit ongerief veroorsaak het.
Die uwe
Willie van Rensburg.
Elain V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en mooi uitsig!
Mymoena A - Jan 2018
Algehele gradering
This was one of the worst guesthouses I have ever stayed in.
Salop House se terugvoer
Dear Mymoena,
Thank you for your feedback.
I take pride in my place and the cleanliness thereof and always ensure that no guests sleep on dirty linen.
As Cape Town is currently facing a drought, we have put water-saving measures in place. These measures include asking guests to place recyclable goods in a separate bin, use water sparingly by using a bucket with the shower water to fill the toilet after flashing, not put certain light switches off as well as sleeping between the sheets I supply and not sleep directly under the duvet or blanket.
All guests who have stayed here have been asked to do the same and I do apologise if this gesture made you feel unwelcome.
When you left that morning I asked if you had a good night's rest and you confirmed everything was in order.
Kind regards,
Willie
Reinhardt V - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik, rustig, gerieflik.
Lindie V - Des 2017
Algehele gradering
Rustig - huislike gevoel.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 94, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang