Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salop House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 90 resensies vir Salop House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dr. Braam M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Braam M

Huis, weg van die huis af.

Alles wat nodig is, is beskikbaar.

Gloria A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria A

Magnificent.

First I need to thank Willem. What a lovely guy! He carried my bag down the stairs for me, and the place is first class. I'm booking there very soon. Thank you, Willem. Everything you need is there to make your stay enjoyable.

Salop House se terugvoer

Hi, thank you for the positive feedback. You are always welcome back! I hope you received my message about the items you left behind?
Regards,
Willie.

Salop House
Yolande B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Dit was 'n heerlike plek om by te oornag.

Salop is pragtige, ruim en netjiese akkommodasie. Die gasheer ontvang jou baie vriendelik en die uitsig is pragtig.

Linda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Fantastiese uitsig.

Pragtige uitsig. Die plek is skoon en goed toegerus.

Johan M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie dankie. Lekker geslaap.

Baie dankie. Dit was pragtige akkommodasie. Ek waardeer dit opreg.

Renette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V

Aangename, rustige omgewing met 'n pragtige uitsig.

Vriendelike ontvangs deur 'n behulpsame gasheer. Keurige, goed versorgde, skoon eenheid. Kan sterk aanbeveel word.

Marlene K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Pragtige uitsig, pragtige blyplek.

Alles wat jy nodig het, is daar en dis baie netjies. Die gasheer, Willem, is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Die motorhuis is 'n baie groot plus. Kan definitief die verblyf aanbeveel.

Kobus U - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U

Heerlike uitspanplekkie.

Hier is alles wat jy verwag in 'n blyplek. Vriendelike gasheer, volledig toegeruste woonstel en die lieflikste uitsig. Dit was heerlik daar.

Janine M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Pragtig, rustig, goeie diens.

Alles was goed gereël, pragtig en skoon. Die klein details soos 'n gelaaide lamp vir beurtkrag was die kersie op die koek.

Dinti D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinti D

Pragtige wooneenheid met pragtige interieur en uitsig. Daar was alles wat ons nodig het - uitstekend toegerus met geriewe. Pragtig.

Regtig baie mooi en baie gerieflik.

Salop House se terugvoer

Goeiedag,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Julle was great gaste en enige tyd weer welkom.

Salop House
Enrique D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrique D

Great views.

Pleasant stay would definately recommond the establishment.

Marie/sollie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie/sollie K

By kinders gekuier naby Salop House.

Gasvry. Netjies. Pragtige plek, mooi uitsig. Sal weer daar gaan bly.

Reginald K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald K

Baie lekker gebly in Salop House Vishoek. Ons klein gesin het dit vreeslik geniet.

Salop House het 'n pragtige uitsig en is 'n pragtige huis met meer as genoeg spasie, baie dankie vir die lekker kuier.

Kobus U - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U

Pragtige uitsig.

Alles wat jy soek in 'n blyplek is daar. Heerlik gebly met die mooiste uitsig.

Jo P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo P

Langnaweek om familie te besoek.

Vriendelike gasheer Willem het ons laat baie welkom voel; alles in die mooi woonstel verduidelik; en hulp gegee met ons baggasie. Die woonstel het 'n wonderlike uitsig oor Vishoekbaai. Ons het dit waardeer dat ons motor veilig in die motorhuis was.

Tina B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B

Amazing location with stunning view over the ocean.

Beautifully decorated and very comfortable self-catering unit with all amenities one might need in a secure, quiet location with the most amazing view over Fish Hoek bay. Highly recommended and I will be back again. Thank you for an amazing stay.

Dinette L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinette L

Ek beveel Salop House aan.

Willie het ons vriendelik ontvang en mooi verduidelik hoe alles werk. Baie oulike plekkie met die mooiste uitsig oor Vishoek en Valsbaai.

Jon F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon F

Absolutely stunning.

Great views. Friendly welcome upon arrival. Absolute value for money. All the amenities you would want for a self-catering stay.

Johan F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Baie lekker gebly.

Die selfsorgeenheid was baie goed toegerus. Alles was baie netjies en skoon en baie gemaklikke meubels. die uitsig oor die see en berge was baie mooi. Sal beslis weer gebruik as ons in die omgewing is.

Colin B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B

Friendly owner, clean accomodation in beautiful setting.

Everything was as promised.

Jurgens P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens P

Puik.

As daar 6 sterre beskikbaar was het ons dit toegeken. Pragtige uitsig met pragtige meubels en ongelooflike skoon en lekkerruik-beddegoed en -handdoeke. Meer as noodsaaklike toebehore vir selfsorg. Voorwaar hoogs aan te beveel. Sal graag in toekoms weer daar en vir langer wil bly.

Salop House se terugvoer

Dankie vir die uiters positive terugvoering! Julle is puik en ongelooflike netjiese gaste. Julle is enige tyd weer welkom!

Salop House
Catherine B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B

Very comfortable. Lovely view.

A lovely place with both comfort and charm. The kitchen is well-equipped. It is walking distance to beach and shops. Owner is helpful and kind but one is very private. We stayed ten days and had everything we needed. Highly recommended. Only issue is the stairs for those with mobility challenges.

Salop House se terugvoer

So jammer om te hoor die hond was 'n probleem gedurende julle verblyf. Gaste word versoek om die hek tussen die eenheid en die hoof huis te sluit sodra hulle reg is vir die nag. Dit verhinder die hond om vroeg soggens af te hardloop en by die gaste huis te blaf. Bo en behalwe die voorsorg sal voortaan strenger maatreels getref word om die blaffery tot 'n minimum te beperk.

Salop House
Venessa D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Nice, private and relaxing.

Was awesome place. Was nice and clean. Owner was friendly. Very nice and quiet and good value for money. Will definitely go again.

Johan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Baie netjies en 'n mooi uitsig.

Die woonstel is baie netjies en mooi, met 'n mooi uitsig.

Ben K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Baie lekker gebly.

Baie dankie Willie. Die huis is pragtig, baie netjies met 'n droom uitsig oor Fish hoek.

Aadielah M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aadielah M

Relaxing, quiet, ideal couple getaway in the city.

Great, hassle free, self-catering with amenities and connectivity.

Elfreda O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elfreda O

Wonderlike uitsig. Baie skoon plek.

Baie skoon en netjiese eenheid. Ten volle toegerus.

Liana S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liana S

Sal nie weer daar bly nie.

Die eienaar bly ook op die perseel en sy hondjie blaf heeltyd. Dit blaf-blaf het ons voor half 6 elke oggend wakker gemaak.

Natasha R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R

My partner and I had a delightful stay at the Salop house.

The house is clean, very well maintained, and fully furnished. I particularly loved the interior decorating. For those nature enthusiasts like myself, the view from the terrace is absolutely beautiful (both day and night) and it is a very peaceful environment as well. Lastly but not least, the owner, Willie, is very friendly and helpful. I would definitely recommend staying at the Salop house.

Jan-adriaan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-adriaan D

Onvergeetlik.

Baie mooi uitsig. Stil area. Uitsig as mens ry van en na die plek is prentjiemooi. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand. Sal weer daar bly as ons in die Kaap is. Eienaar ook baie vriendelik.

Julie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie B

Mooiste plek en vreeslik gasvry, baie tuis gevoel.

Sal beslis gou weer kom kuier!

Danell S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danell S

Gerieflik met baie spasie.

Die kar was veilig in ’n motorhuis parkeerk. Nie geskik vir rolstoelgebruik nie. Daar lei trappe na die ingang van die huisie. ’n Mooi uitsig en is met aankoms vriendelik verwelkom.

Danica W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica W

Fantastic view, beautiful and clean accomodation with everything you need.

Friendly owner. Will definitely be staying there again in the future. Private, stunning accomodation with a lovely owner.

Madeleine V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Allover beautiful.

Good quality furniture, bedding. I just love the place.

Helen A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen A

Gerieflik, mooi uitsig, outentiek en gasvry.

Salop House is het 'n pragtige uitsig en is gerieflik geleë naby winkels, restaurante, die see, en ander toeristebestemmings soos Simonstad en Boulders Beach. Die akkommodasie is fantasies toegerus en die kombuis het alle geriewe wat iemand kan benodig. Die eienaar, Willie, is baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Sal weer eendag kom kuier!

Elme L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elme L

Dit was ongelooflik

Die uitsig was asemrowend. Ek is bly die weer het so lieflik uitgedraai sodat ons genoeg gehad het van die pragtige uitsig. Danksy Willie was ons aan niks te kort nie. Alles was in plek en hy het seker gemaak ons kuier was gerieflik en tot ons verrasing was daar oulike geskenkies ek was beslis beïndruk. Die enigste probleem wat ek gehad het, is dat ons kuier was te kort.

Prof Hannes V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Hannes V

Baie netjiese en goed toegeruste woonstel. Ligging puik. Eienaar, Willie, baie hulpvaardig.

Ons beveel Salop House aan vir enige persoon wat die trappe kan klim. Eienaar het baie goeie smaak.

Melani H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani H

Memorable and enjoyable

We've had a wonderful 5 night stay at Salop House in Fish Hoek. Very friendly and helpful staff. Upon arrival we were warmly welcomed by the owner, Willie and his adorable Poodle, Tammy. The accommodation is exceptionally clean, neat, tidy, well equipped, private, secure and safe. The views are breathtakingly beautiful and we particularly enjoyed watching the sunrise and sunset from the terrace. Salop House is situated in the heart of beautiful surroundings. Located near St James, Kalk Bay, Simon's Town, Cape Point, etc. Lots of great day time and night time places and activities to explore. We would like to praise and thank the owner, Willie, for his warm hospitality and for making our visit memorable and enjoyable. We will most definitely recommend Salop House to everyone in the future.

Salop House se terugvoer

Thank you so much for your your positive review. You were great guests and welcome back any time!

Salop House
Jodie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie M

Peaceful and amazing.

This place is really amazing if you are looking for a quick getaway, peaceful breakaway and an amazing view. Thank you so much Willem.

Renier C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier C

Pragtige, stylvolle plek!

Net een nag oorgeslaap. Plekkie is baie mooi en toegerus met alles en nog wat. Alles van hoogstaande gehalte. En daai lakens was van ander planeet! Wou dit amper inpak! Uitsig ook baie mooi oor Vishoek.

Salop House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terug voering. Jy was n great gas en welkom terug enige tyd!

Salop House
Charmaine H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H

Spectacular view, spick and span, beautiful furniture.

Car was safely parked in a garage. Sat outside viewing sunset and sunrise. Will visit there again.

Andre D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Pragtige plek met uitsonderlike diens.

Easy access and secure parking.

Venessa D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Fantastic!

Enjoyed the stay and the wonderful view. The owner was very nice and polite.

Maria M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M

Heerlik! Heerlik! Heerlik!

Dit was 'n absolute voorreg om in Salop House tuis te gaan. Dis 'n pragtige en skoon plek met alle moontlike geriewe. Ons is baie vriendelik ontvang en sommer tuis gevoel. Ons sal vir seker weer Salop House besoek. Baie dankie!

Venessa D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Very nice and peaceful.

The owner was friendly, the place was clean and nice.

Andre D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Pragtige plek met uitsonderlike diens.

Ideaal vir een of twee persone.

Luther N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luther N

Klassieke styl met 'n asemrowende uitsig.

Die verblyf is smaakvol gemeubeleer en goed toegerus. Die bed het heerlik geslaap. Willie is 'n puik gasheer en ons sal volgende keer beslis by Salop House tuis gaan.

Marie G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G

Dit baie geniet, baie privaat.

Sal hierdie plek beslis aanbeveel, baie rustig en stil en eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Salop House se terugvoer

Hallo julle! Baie dankie vir die posatiewe terug voering rakende julle verblyf. Julle was Super gaste en altyd welkom.

Salop House
Whitney-ann M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitney-ann M

It was a very peaceful stay, lovely views.

The owner was very accommodation, I had to work the Friday so couldn't make it for my check in day, and he allowed me to check in the next day and stay the extra night. His very kind and give you space and freedom. The place have everything you need and its really a nice break from home.

Graeme S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme S

It was magnificent.

All necessities were in the unit. The owner was very helpful. Nice and quiet place, perfect for a relaxed getaway.

Hildreth T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildreth T

Rustige en veilige atmosfeer met die mooiste uitsig oor Vishoek

Eienaar is baie gaaf en behulpsaam. Netjiese en skoon plek.

Laremy L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laremy L

Baie netjiese woonstel.

Baie lekker gebly vir my 1 nag daar. Baie netjies met alles wat jy nodig het. Lieflike uitsig oor Vishoek. Enigste negatief is die stort. Jy moet bo-oor ’n muur klim om in die stort te kom. Nie goed vir ouer mense nie. Het dit nie eers probeer nie. Verwyder net die muurtjie.

Salop House se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering. Stem saam oor die muurtjie. Ongelukkig loop die warm en koue water pype na die wasbak daar deur. Het n kontrakteur genader, wag op sy terugvoering en koste beraming.

Salop House
Andriette D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette D

Heerlike, ontspanne kuier.

Dankie vir 'n heerlike kuier in 'n baie netjiese, ruim woonstel. Die kombuis is goed toegerus met alles wat 'n mens mag nodig kry.

Ansunet B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansunet B

Perfek!

Willie is die aangenaamste gasheer. Salop House beveel ons ten sterkste aan.

Salop House se terugvoer

Hallo
Dankie vir die positiewe terugvoering. Julle was wonderlike gaste. Hoop die res van die verjaarsdag het mooi afgeloop.

Salop House
Ian M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M

Secure, neat, clean and cozy

Great location, secure parking, awesome view, and privacy. Generously furnished, comfortable, and neat accommodation. Would definitely consider it again.

Salop House se terugvoer

Hi, thanks for the positive feed back! Your were great guests and welcome back any time.

Salop House
Nicholas F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas F

I love this place as a self catering venue, will definitely return. It was very clean, spacious and well prepared for my arrival.

There is secure garage parking but it seems it will only take up to a mid size car.

Linda N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N

Everything was perfect felt like home.

Felt like I was in my own home. The view is to die for. House is so clean. Everything was so perfect.

Riekie W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie W

Lieflike uitsig, veilig en rustig. Binne maklike bereik van strand, winkels en restaurante.

Ek het lekker gebly by Salop House. Dit is aparte woonstel - baie rustig, goed toegerus, met lieflike uitsig. Die eienaars is baie hulpvaardig en verskaf veilige parkering in motorhuis. Dis binne maklike bereik van die strand, winkels en restaurante. Kan dit aanbeveel.

Salop House se terugvoer

Baie dankie vir die posatiewe oorsig van jou verblyf te Salop Hius. Hoop as die maan volgende keer weer so besonders oor Valsbaai skyn, jy weer sal besoek.

Salop House
Deidre L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre L

Very relaxing time.

On arrival, we received such a warm welcome from Mr Willie, he was such a friendly and really nice person. I instantly felt at home, we had privacy and the scenery was very beautiful. I really loved everything about this weekend, only thing I would want to say is that the check out can be changed to maybe at 13:00pm, that way then you don't feel rushed when you have to leave, but further on everything else was great and I would definitely be booking this cottage again.

Salop House se terugvoer

Hi Deidre, Thank you so much for your great review.
Next time you come to stay, please ask specifically for a longer time to stay and if I can accommodate it, I shall let you know.

Salop House
Marthinus K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K

Amazing experience!

Welcomed by a warm host and probably one of the neatest houses I’ve visited. The views are amazing and definitely worth a visit. Highly recommendable.

Salop House se terugvoer

Hi Thinus, Thanks for the positive review you sent on your stay at Salop House. Hope to see you again in the near future.

Salop House
Ronelle S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle S

Naweek wegbreek was lekker al was begin biekie rocky met inboek.

Was nie beïndruk met manier waarop ons ontvang was nadat ons vir meer as ’n halfuur met nat klere moes wag om in te boek nie, eienaar geen verskoning gemaak vir die feit dat hy laat was en bekendstelling van plekkie was afgerammel.

Salop House se terugvoer

Goeiedag
Weereens jammer dat ek nie tuis was toe julle gearriveer het nie. Ek het 'n tandarts afspraak gehad wat baie langer geneem het as wat ek verwag het. Ek het u so meegedeel en iemand van my huishouding het u tog ook so meegedeel toe julle geariveer het. As my bekendstelling aan die perseel as afgerammel ervaar was, verseker ek u dit was nie met opset nie en vra ek om verskoning as u dit so ervaar het.

Salop House
Linda N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N

Apartment was perfect, I would go again.

Excellent view. Great service.

Org F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org F

Good value for money.

Friendly service, great views neat and clean with everything you need.

Linda D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Very cosy and has everything.

A very cosy place with a nice view of Fish Hoek and across the bay. Everything you need and more and plenty of cupboard space. Lock up garage which gives you peace of mind. There is a walking path down to the shops if one is that way inclined. The owner is super friendly and has a very sweet maltese and we chose to leave the gate open to let her visit us whenever she wanted to. The cherry on the top for me was the full DStv bouquet, so I didn't miss any of my favourite programs.

Judia S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judia S

Excellent value.

Owner very friendly. Homely and clean accommodation. Perfectly located. Will surely revisit Salop.

Salop House se terugvoer

Thanks for the rating! You were great guests and welcome back anytime!

Salop House
Gerrit S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Vriendelike ontvangs en skoon netjiese verblyf met 'n baie mooi uitsig oor Vishoekbaai.

Goeie waarde vir geld. Skoon en baie netjies met alles wat nodig is. Ons sal dit definitief aanbeveel. Garage om motor veilig te bêre. Tot die hond was vriendelik.

Sonja S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Dit was wonderlik.

Ek kan nie wag om weer daar te bly nie. Alles was net perfek. Die uitsig asemrowend en die eienaar vreeslik gaaf.

Johan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Puik.

Baie mooi eenheid en baie veilig. Baie vriendelik ontvang en afgesien. Sal weer daar gaan bly.

Drienie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie K

Lekker rustige, private verblyf.

Die oulikste plekkie met die mooiste uitsig en die vriendelikste eienaar. Dankie, oom Willie!

Chantal J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J

Dit was baie rustig en fantasties.

Salop huis is een van die plekke wat ek definitief sal aanbeveel vir almal. Dis skoon, rustig en ek sal definitief weer gaan. Ek het my ouers ook 'n week terug daarheen geneem en hulle het dit baie geniet.

Glenn V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn V

Really awesome.

Me and my newly wed wife had a 2 night stay. We were greeted and shown the place in a very welcoming and friendly manner. The place looked extremely beautiful and was very clean. View was breathtaking and we could really relax. Felt like we were in our own place as we weren't bothered at all. Travelling to nearby places was very easy and can walk to Kalk Bay. Taxify also very available in the area. Really good value for money planing on another stay there with our daughter.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Regtig fantasties.

Ek en my pasgetroude vrou het vir 2 nagte gebly. Ons is begroet en die plek op 'n baie verwelkomende en vriendelike manier gewys. Die plek lyk baie mooi en was baie skoon. Die uitsig was asemrowend en ons kon regtig ontspan. Voel asof ons in ons eie plek was, want ons was glad nie gepla nie. Om na nabygeleë plekke te reis was baie maklik en kan na Kalkbaai loop. Taxify ook beskikbaar in die omgewing. Regtig goeie waarde vir geld, beplan nog 'n kuier saam met ons dogter.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Theo V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Stylvolle verblyf met alles wat ons nodig gehad het.

Aangename verrassing toe ons by Salop House instap en 'n lieflike, ouwêreldse hawe binnestap. Die kombuisgeriewe is van hoogstaande gehalte in hierdie prysklas. So ook die bedlinne en ons het heerlik geslaap in die stil, veilige omgewing teen die berg. Die uitsig is beeldskoon op Vishoekstrand na Kalkbaai se kant. Die trappe vanaf die pad af na onder het ons geensins gepla nie en ons kon maklik ons bagasie afdra. Willie was baie behulpsaam met ons aankoms en het ons vinnig die nodige inligting gegee om ons verblyf net 'n plesier te maak, baie dankie!

Clint R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint R

Fantastic! The host is an awesome person .

I would love going again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties. Die gasheer is 'n awesome mens.

Ek sal graag weer wil gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Randall H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Randall H

Great stay, value for money.

Very friendly owner, made to feel welcome. Beautiful views.

Deon G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon G

Verblyf was wonderlik, pragtige uitsig oor see en berge, die eenheid is baie stylvol gemeubileerd.

Willie is 'n vriendelike gasheer. Die eenheid is pragtig en stylvol gemeubileerd. Daar is wonderlike see en berg-uitsigte vanaf die stoep. Die ligging is baie goed. Vinnige toegang na Kommetjie en Kalkbaai. Veilige parkering vir voertuig in garage. Ons sal beslis weer Salop Huis besoek!

Stersia B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stersia B

Sal weer kuier!

Smaakvolle woonvertrek, goed toegeruste kombuis, mooi uitsig en die heerlikste stort, dankie, ons het lekker geslaap.

Dawnita R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawnita R

Peaceful, beautiful and the best view.

No complaints with the reception and stay. The place was clean, with all things needed. Despite loadshedding we enjoyed a romantic peaceful sunset with an amazing view. Thank you once again Willie for everything.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig, pragtig en die beste uitsigte.

Geen klagtes met die ontvangs en verblyf nie. Die plek was skoon, met alle nodige dinge. Ondanks beurtkrag het ons 'n romantiese rustige sonsondergang met 'n ongelooflike uitsig geniet. Weereens baie dankie Willie vir alles.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Shafiek S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shafiek S

Beautiful view and very peaceful for a quiet breakaway.

Very friendly welcome on arrival. Enjoyed a quiet and relaxing weekend. Several activities in the surrounding area. Shops in close walking distance.

Chantal J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J

Dit was baie lekker en rustig.

Dit was 'n ongelooflike ervaring en sal weer daar kom kuier.

Salop House se terugvoer

Dankie vir julle positiewe terugvoer. Julle is altyd weer welkom.

Salop House
Stefanie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld.

Vriendelike diens. Alles was skoon en netjies. Ons 2de keer wat ons daar gebly het. Waarde vir geld. Sal definitief weer van Salop House gebruik maak.

Salop House se terugvoer

Beste Stefanie, Baie dankie vir die posatiewe terug voering. Sien uit na wanneer julle weer kom bly. Groete, Willie.

Salop House
Miemie H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie H

Lieflike ruim plekkie.

Lieflike ruim plekkie geskik vir langer as een aand oorslaap. Goed ingerig, skoon en stil.

Andrew J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew J

Dis veilig en gerieflik.

Dis baie netjies en gerieflik. Dit het lekker alles wat jy nodig het. Ek sal verkies dat daar 'n TV in die slaapkamer is en asb. lugversorging, want dis verskriklik koud. Die ingang na verblyf asb. apart? Want jy moet heeltyd verby eienaar se kombuis loop.

Salop House se terugvoer

Beste Andrew, Sal die versoek om 'n TV in die kamer te instaleer oorweeg. Die verwarmer in die kamer werk heel goed. Jammer as ek dit nie uit gewys het nie. Wat die ingang na die eiendom betref, is daar ongelukkig geen ander roete.

Salop House
Shawn F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn F

Comfortable.

It was a short but pleasant stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik.

Dit was kort maar goeie verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Salop House se terugvoer

Thank you for your reply. You were great guests. You are welcome to visit us again.

Salop House
Frank K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank K

Thanks, we really enjoyed our stop over and found Willie very accommodating.

See stars.

Jessica S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

Our stay at Salop House was very pleasant.

We were comfortable and we found the space to be inviting and spacious for two people. There is also a pleasant view overlooking the beach and ocean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons tydjie by Salop House was baie aangenaam.

Ons was baie gemaklik en die ruimte was uitnodigend en ruim vir twee. Daar is ook 'n pragtige uitsig oor die strand en die oseaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stefanie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie S

Skoon en netjiese verblyf.

Plek is baie skoon en netjies. Inkloktyd is net baie ongerieflik. Moes die hele dag met al ons bagasie in die kar rond ry.

Salop House se terugvoer

Goeiedag,

Ek het kennis geneem van u probleem rakende die inklok tyd. Dit word aangespreek en die tyd word verander ons was bewus dat dit 'n probleem was nie. Meeste gaste gee my 'n tyd wanneer hulle wil in klok en reëlings word dien ooreenkomstig getref. Jammer as dit ongerief veroorsaak het.

Die uwe
Willie van Rensburg.

Salop House
Elain V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elain V

Baie netjies en mooi uitsig!

Sien sterre.

Mymoena A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mymoena A

This was one of the worst guesthouses I have ever stayed in.

This was the worst experience I have ever had, the room had an old musty smell. The owner made us feel extremely unwelcome. Bed was not clean. I would not recommend this to anyone.

Salop House se terugvoer

Dear Mymoena,
Thank you for your feedback.
I take pride in my place and the cleanliness thereof and always ensure that no guests sleep on dirty linen.
As Cape Town is currently facing a drought, we have put water-saving measures in place. These measures include asking guests to place recyclable goods in a separate bin, use water sparingly by using a bucket with the shower water to fill the toilet after flashing, not put certain light switches off as well as sleeping between the sheets I supply and not sleep directly under the duvet or blanket.
All guests who have stayed here have been asked to do the same and I do apologise if this gesture made you feel unwelcome.
When you left that morning I asked if you had a good night's rest and you confirmed everything was in order.
Kind regards,
Willie

Salop House
Reinhardt V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt V

Heerlik, rustig, gerieflik.

Ek is 'n pensionaris en die baie trappe was net bietjie rof op die knieë.

Lindie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie V

Rustig - huislike gevoel.

Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 94, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3ODk3OGU5LTRjZWItNGU4ZC1hODg2LWM1ZTUwODk1NGYyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 94 Highway Fish Hoek 7974 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -34.1413358 18.4265881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang