Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt Shore Studios

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krintang-singel 35, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Salt Shore Studios bied bekoorlike verblyf in die kusdorpie Vermont, binne 'n kort entjie se ry vanaf sentraal Hermanus. Die eiendom spog met sonkrag in geval van kragonderbrekings en is die ideale basis om die wonderlike besienswaardighede en walviskykplekke in die omgewing te verken.

Verblyf word gebied in 2 ateljeewoonstelle wat elk gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Elke woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat gemeubileer is met óf 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers wat elkeen toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke ateljee het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het elke eenheid 'n sitkamer met 'n TV wat na óf 'n patio óf 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe oopmaak. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die area bied walviskyk, visvang, 'n bekroonde wynroete, MTB-roetes, voetslaan, museums, fantastiese eetervarings, 'n soutpan en wonderlike plaaslike winkels.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Krintang-singel 35, Vermont, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krintang-singel 35, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa66bb17d7e75e70f885ea18c085b82c829c27da025197034d5b3c11f3a86e69f64a9860556c0e6183181bea67c6552d36d9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 35 Krintang Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.420199106296 19.154057906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang