Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sam's Self-Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Nadia W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome. Ja, die plekkie is baie mooi uitgerig en ek sal enige tyd weer daarheen gaan. Ek en my gesin het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Our stay at Sam's Self-Catering was beyond amazing, loved every single moment of it. We were amazed as soon as we entered and were blown away by the interior. It is indeed value for money. We loved that Spar was just close by whenever we needed to buy something. The owner and his wife were very friendly, and we could easily communicate with them whenever we needed something. We just loved it and felt really safe at all times. Thanks once again. Would definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Granvelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Great experience. It was private, quiet very equipt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-mart S
Kort verblyf
3.8
Jan 2022

Goeie ervaring gewees. Die eienaar is baie vriendelik en het ons goed verwelkom. Die plek is baie skoon en netjies en daar is veilige parkeerplek. Alles wat jy nodig het is daar binne, van pantoffels tot Amarula in die yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Keshni G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

It was fantastic. My family and I received a very home welcome from the hosts. It felt like home. Everything was made to our convenience. Would absolutely recommend a stay if you like a quiet and homely place. Sam's is the place for you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2018

Tevrede. Ons het baie lekker gebly, baie netjies en volledig toegeruste selfsorgplekkie. Baie vriendelike ontvangs deur Yusuf en sy vrou en hulle het regtig uit hul pad gegaan vir ons. Sal beslis weer van Sam's Self-Catering gebruik maak. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2018

Baie gasvry en netjies! Baie dankie vir die gasvryheid! Winkel en eetplekke lekker naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imtiaz A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Outstandingly neat and good value for money. Friendly and beautiful place for a small family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
YUSUF
Sam's Self-Catering
Thank you. Your feedback is important and appreciated.

Marius V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2017

Baie netjies en skoon. Sal definitief weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
YUSUF
Sam's Self-Catering
Baie dankie. U terugvoering is vir ons belangrik en dit word waardeer.

Heleen J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2017

Definitief 'n aanbevole verblyf as jy met verkillende mense kan kommunikeer. Die eienaars is die twee vriendelikste, dierbaarste mense. Altyd besorgd. Als is puik en skoon. Jy voel soos familie. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
YUSUF
Sam's Self-Catering
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit word opreg waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

YUSUF Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeybrook-singel 36, Heathpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6059, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NmJmNDE2LTQ3YzctNDJjMy1iOTUwLTkyYjg2OWUyYmE1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 36 Honeybrook Crescent Heathpark 6059 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878722000655 25.49572840333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang