Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sambane Bush Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Daneal G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastic. Better than advertised. Couldn't expect more for the price we paid and we got more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustigheid, stilte, mooi bos. Baie lekker, heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornay P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Wonderful time. Sambane is really well situated to visit all of Dinokeng. The caretaker is an absolute gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsjé P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekende gasvryheid. Ons het werklik wonderlike verblyf by Sambane Bush Lodge gehad! Die twee-slaap tent was knus, skoon en goed toegerus, en die algemene fasiliteite was uitstekend—stil, onberispelik en met sorg in stand gehou. Wat regtig uitgestaan het, was die uitsonderlike gasvryheid van die eienaar. Hulle het werklik moeite gedoen om ons verblyf spesiaal te maak en persoonlike aandag aan elke detail gegee. Van om ons te help om die kar uit te pak tot seker maak dat ons gemaklik en goed versorg is, was hul vriendelikheid en sorg onverbeterlik. Sambane bied nie net ’n plek om te bly nie, maar ’n egte en hartlike ervaring in die natuur. Ons sal beslis weer terugkom! Highly recommend. Sien julle weer binnekort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Het aan verwagting voldoen. Baie lekker gebly. Frans is 'n yster en ken die plek soos die agterkant van sy hand. Hy het ons soos konings behandel. Hy is 'n aanwins vir julle besigheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Arch H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2025

Uiters geniet. Ou Frans, die man wat daar werk, is die beste. Alles was elkeen in sy plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorraine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2025

Net daar geslaap, ablusieblokke baie netjies. Die tyd wat ons daar deurgebring het, was ok, eindlik net daar gaan slaap. Sal dit waardeer as hulle 2 botteltjies water in die kamers gesit het.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Yolande G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig, rond gery vir ure en mooi wild gesien. Heerlik ontspan. Wens net ons kon 1 of al die groot 5 sien. Ons luck was nie vir hierdie keer nie. Maar darem baie ander wild gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Wegbreek saam met familie. Ons verblyf by Sambane Bush Lodge was absoluut ongelooflik! Van die oomblik wat ons daar aangekom het, was Dewet en sy mense vriendelik, verwelkomend en behulpsaam. Die lodge self is ongelooflik mooi, goed toegerus, netjies en skoon. Daar is niks tekort nie, alles is daar wat jy sal nodig kry. Wat ons verblyf egter werklik laat uitstaan het, was die uitsonderlike diens en vriendelikheid van die personeel. Hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf gemaklik en lekker te maak. Ek sal Sambane Bush Lodge definitief aanbeveel vir almal. Ons kan nie wag om weer te bespreek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker gewees, baie diere in Dinokeng. Baie goeie ligging en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 Welgevonden 93, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff84b7020ccd2bd4114af9ac40f5ccae70a196e75ecec9d6212dcb1318c92ca8b3b2e0092b42c2d3606337e497b433128c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Portion 7 Welgevonden 93 Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.354778667395 28.373404741287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789