Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sambane Bush Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Sambane Bush Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sandra P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Fantasiese en gerieflike familie saamkuier.

Wat 'n lieflike en gerieflike plek om saam met die familie deur te bring. Die Groot-5 het ons ontwyk, maar dit was minder belangrik. Baie dankie dat ons daar kon tuisgaan. Hoop om dit binnekort weer te doen.

Allison W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison W

Peace and quiet in the Bushveld.

A very relaxing and pleasant stay. Just what we needed. The owners were extremely kind and accommodating and went out of their way to welcome us and make us feel comfortable. Frans is a really special person and assisted when necessary. If you want peace and quiet out of the city then Sambane Bush Lodge is the place to be.

Bernice B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice B

Heerlik gekuier, Frans is 'n voortreflike kampbestuurder!

Lieflike skoon en netjiese kampplek. Kombuis vir almal se gebruik met mikrogolf, yskas en opwasarea. Skoon storte en toiletgeriewe. Klein intieme kampterrein met swembad.

Sambane Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie, Bernice, vir die mooi resensie. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Lara

Sambane Bush Lodge
Judith B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith B

Baie lekker.

Dit is regtig die lekkerste kamp ooit gewees, en oupa het seker gemaak dat als 100% verloop.

Leandri V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri V

Sambane Bush Lodge is definitief die moeite werd! Perfek vir families!

Sambane Bush Lodge is definitief die moeite werd, dit is perfek vir families met die lekker groot swembad en groot 4 kamers elk met hulle eie badkamer. Ek sal dit aanbeveel vir enige een.

Ilona M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona M

Netjies en skoon.

Japie van die plaas het ons en almal om ons so mooi gehelp as iets kort. Die lapa en badkamers was altyd netjies en skoon en ons het sommer net tuis gevoel.

Leandrie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandrie V

Die diens van begin tot einde was baie goed. Lekker rustig en vriendelike diens.

Ons kon 'n leeu hoor brul wat langs die kamp was, dis die mooiste geluide van die diere om 'n mens en almal op die terrein is vriendelik en baie aangenaam.

Shawn K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn K

Asemrowend, vriendelike en flink diens.

Pragtige plekkie en vriendelike diens.

Sambane Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie Shawn vir jou positiewe terugvoer!Ons hoop ons sien julle gou weer.

Sambane Bush Lodge
Stefan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Lekker tyd saam met gesin. Die plek het alles wat jy nodig het en is nie ver van die teerpad nie.

Baie lekker gebly. Vriendelike diens. Badkamers was daagliks skoongemaak. 'n Olifant het by die draad reg voor ons staanplek verbygeloop. Verblyf sal geskik wees vir 'n paar gesinne/vriende wat wil saam kamp. Dit is net 15 minute se ry vanaf Camp Discovery.

Cindy V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Baie lekker gekamp.

Vriendelike werker. Skoon en netjies.

Sambane Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie Cindy vir hou mooi resensie. Ons hoop om julle weer te sien.
Lara

Sambane Bush Lodge
Maria B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria B

Ideal family entertainment stay.

Generous family accommodation. The first floor entertainment area is perfect for spending quality time and just having fun with family and friends. The verandah is ideal for sundowners overlooking the private water hole. The fire pit is a must for nights out in the bush. We had a fantastic time at Sambane Bush Lodge!

Elzane B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzane B

Rustige omgewing in die natuur.

Ons het heerlik gekamp in 'n tent. Staanplekke is gerieflik en goed belig met LED-liggies. Badkamers was skoon en netjies met die lekkerste storte. Frans (bestuurder)? was baie vriendelik en het ons mooi gehelp met alles wat ons wou weet of nodig gehad het. Ek sal definitief weer by julle kamp.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 74 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 Welgevonden 93, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff84b7020ccd2bd4114af9ac40f5ccae70a196e75ecec9d6212dcb1318c92ca8b3b2e0092b42c2d3606337e497b433128c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Portion 7 Welgevonden 93 Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.354778667395 28.373404741287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang