Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sambane Bush Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Sandra P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantasiese en gerieflike familie saamkuier. Wat 'n lieflike en gerieflike plek om saam met die familie deur te bring. Die Groot-5 het ons ontwyk, maar dit was minder belangrik. Baie dankie dat ons daar kon tuisgaan. Hoop om dit binnekort weer te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allison W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peace and quiet in the Bushveld. A very relaxing and pleasant stay. Just what we needed. The owners were extremely kind and accommodating and went out of their way to welcome us and make us feel comfortable. Frans is a really special person and assisted when necessary. If you want peace and quiet out of the city then Sambane Bush Lodge is the place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gekuier, Frans is 'n voortreflike kampbestuurder! Lieflike skoon en netjiese kampplek. Kombuis vir almal se gebruik met mikrogolf, yskas en opwasarea. Skoon storte en toiletgeriewe. Klein intieme kampterrein met swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Sambane Bush Lodge
Baie dankie, Bernice, vir die mooi resensie. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete, Lara

Judith B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Dit is regtig die lekkerste kamp ooit gewees, en oupa het seker gemaak dat als 100% verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Sambane Bush Lodge is definitief die moeite werd! Perfek vir families! Sambane Bush Lodge is definitief die moeite werd, dit is perfek vir families met die lekker groot swembad en groot 4 kamers elk met hulle eie badkamer. Ek sal dit aanbeveel vir enige een.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Netjies en skoon. Japie van die plaas het ons en almal om ons so mooi gehelp as iets kort. Die lapa en badkamers was altyd netjies en skoon en ons het sommer net tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Die diens van begin tot einde was baie goed. Lekker rustig en vriendelike diens. Ons kon 'n leeu hoor brul wat langs die kamp was, dis die mooiste geluide van die diere om 'n mens en almal op die terrein is vriendelik en baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Asemrowend, vriendelike en flink diens. Pragtige plekkie en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Sambane Bush Lodge
Baie dankie Shawn vir jou positiewe terugvoer!Ons hoop ons sien julle gou weer.

Stefan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Lekker tyd saam met gesin. Die plek het alles wat jy nodig het en is nie ver van die teerpad nie. Baie lekker gebly. Vriendelike diens. Badkamers was daagliks skoongemaak. 'n Olifant het by die draad reg voor ons staanplek verbygeloop. Verblyf sal geskik wees vir 'n paar gesinne/vriende wat wil saam kamp. Dit is net 15 minute se ry vanaf Camp Discovery.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2023

Baie lekker gekamp. Vriendelike werker. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Sambane Bush Lodge
Baie dankie Cindy vir hou mooi resensie. Ons hoop om julle weer te sien. Lara

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 74 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 Welgevonden 93, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff84b7020ccd2bd4114af9ac40f5ccae70a196e75ecec9d6212dcb1318c92ca8b3b2e0092b42c2d3606337e497b433128c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Portion 7 Welgevonden 93 Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.354778667395 28.373404741287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang