Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sambane Bush Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 Welgevonden 93, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sambane Bush Lodge is in die malaria-vrye Dinokeng Wildreservaat wat 23 000 hektaar van ongerepte wildernis in die noorde van Gauteng is.

Verblyf is beskikbaar in 'n vierslaapkamer-selfsorghuis en daar is karavaan- en tent-kampeerplekke. Sambane Bush Lodge het gemaklike beddens, en suite-badkamers met 'n stort en bad, 'n selfsorgkombuis en 'n sitarea. Die huis het ook 'n groot kuierarea met 'n kroeg, ingeboude braai en 'n houtdek met 'n uitsig oor die swembad en watergat.

Elke kampeerplek is geskik vir 4 gaste en het gemeenskaplike ablusiegeriewe, 'n swembad, 'n lapa en braaigeriewe.

Aktiwiteite in die area sluit wildritte, voëlkyk, swem en selfry-wildritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Sandra P
5.0
Fantasiese en gerieflike familie saamkuier. Wat 'n lieflike en gerieflike plek om saam met die familie deur te bring. Die Groot-5 het ons ontwyk, maar...
Sien meer
Sep 2024
Allison W
Saam met lewensmaat
5.0
Peace and quiet in the Bushveld. A very relaxing and pleasant stay. Just what we needed. The owners were extremely kind and accommodati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Bernice B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier, Frans is 'n voortreflike kampbestuurder! Lieflike skoon en netjiese kampplek. Kombuis vir almal se gebruik met mikrogolf, yskas en op...
Sien meer
Mrt 2024
Judith B
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Dit is regtig die lekkerste kamp ooit gewees, en oupa het seker gemaak dat als 100% verloop.
Mrt 2024
Leandri V
5.0
Sambane Bush Lodge is definitief die moeite werd! Perfek vir families! Sambane Bush Lodge is definitief die moeite werd, dit is perfek vir families me...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Erfdeel 7 Welgevonden 93, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Sambane Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 74 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 Welgevonden 93, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff84b7020ccd2bd4114af9ac40f5ccae70a196e75ecec9d6212dcb1318c92ca8b3b2e0092b42c2d3606337e497b433128c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Portion 7 Welgevonden 93 Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.354778667395 28.373404741287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang