Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sam's

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shikara N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Rustig, gemaklik en goeie waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly. Die huis is in 'n rustige area, alles was baie mooi skoon en 'n lekker stoep en boonste area vir rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Top Destinations
Sam's
Baie dankie Shikara vir jou mooi resensie! Jy en jou mense is altyd welkom by Sam's! Voorspoedige 2024.

Albertus R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Ideale akkommodasie vir 'n lekker kuier in Hermanus. Ons het 'n heerlike naweek in Hermanus gehad. Die gastehuis was goed toegerus en ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16de Laan 20, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaae2296dae294db5ad40b16721500029d663080ae9ac1be6b992f073425a40dfbb3d18d9baba75ab56892ac041041fd65c34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 20 16th Avenue Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.4117439 19.2981943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang