Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sam's

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16de Laan 20, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sam's is 'n bekoorlike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die kusdorpie Hermanus bied. Die eiendom is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gerieflike blyplek vir hul seewegbreek.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat op die grondvloer geleë is. Daar is 2 slaapkamers wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kamers deel 2 badkamers wat onderskeidelik met 'n bad en 'n stort toegerus is.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die boonste verdieping maak oop op 'n onderdakbalkon met ingeboude braaigeriewe en 'n buite-eettafel.

Gaste kry toegang tot gratis WiFi asook veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Sam's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 16de Laan 20, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sam's het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16de Laan 20, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaae2296dae294db5ad40b16721500029d663080ae9ac1be6b992f073425a40dfbb3d18d9baba75ab56892ac041041fd65c34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 20 16th Avenue Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.4117439 19.2981943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang