Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 10421

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R700 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alle besprekings is onderhewig aan die besprekingsbepalings en -voorwaardes van San Lameer Rentals.
Gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke, vadoeke en skottelgoedwastablette saam te bring as die villa 'n skottelgoedwasser het.
Seep en 'n rol toiletpapier word met aankoms voorsien; gaste moet asb. hul eie saambring.
Die uitstaande balansbetalings is 7 dae voor aankoms betaalbaar. Indien gaste versuim om die bedrag te betaal, sal dit daartoe lei dat hierdie voorlopige bespreking gekanselleer word.
E-pos asb. die bewys van betaling so spoedig moontlik met duidelike vermelding van gaste se van en besprekingsnommer as verwysing.
'n Laat-vertrekfooi van R400 sal van die breekskadedeposito afgetrek word.

Neem asb. kennis dat die volgende heffings van toepassing is:

R20 per dag per voertuig vir die eerste 3 dae
R70 per voertuig vir 4 opeenvolgende dae
R80 per voertuig vir 5 opeenvolgende dae
R90 per voertuig vir 6 opeenvolgende dae
R100 per voertuig vir 7 opeenvolgende dae
R200.00 per voertuig vir 8 of meer opeenvolgende dae

Motorfietse en gemotoriseerde bote word nie op die landgoed toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat daar geen gemagtigde gebruik van enige gemotoriseerde bromponies op die landgoed is nie.
Die breekskadedeposito word terugbetaal, minus breekskade en toegangsfooie, binne 30 dae na vertrek. Maak asb. seker dat gaste se rekeningbesonderhede tydens vertrek verskaf word. Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal verbeur word indien gaste se bankbesonderhede nie binne 3 maande na vertrek ontvang is nie.
Geen troeteldiere word op die landgoed toegelaat nie.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is by die tarief ingesluit, en sal tussen 08:00 en 14:00 plaasvind; die skoonmaakpersoneel het hul eie stel sleutels.
Let asb. dat daar trappe in die eenheid is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2deb0f685335208bab9e2627395b1505beb3eb7b3836e7ea2e6f071ac4f93c8b785370e7f610a6439bfe9ba3ac348c2fc9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 Main Road San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.942542509549 30.292119753651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang