San Lameer Villa 10901
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed, R61, San Lameer Villa 10901, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 850 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
San Lameer Villa 10901 is op die San Lameer Landgoed geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir almal aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die natuurbewarea van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.
Die villa het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 2 en suite-badkamers. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die ander 2 badkamers het elk 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.
Die leefarea lei na 'n onderdak balkon met stoepmeubels en braaigeriewe. Daar is ook sonstoele 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 82
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- San Lameer Landgoed, R61, San Lameer Villa 10901, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed, R61, San Lameer Villa 10901, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal