Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 1902

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir San Lameer Villa 1902
Netheid
4.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Susan O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

Heerlik sentraal en die dammetjie is 'n lekker rustige bonus.

Ons het heerlik in San Lameer Villa 1902 gebly. Die villa is lekker sentraal en die dammetjie voor verskaf 'n lekker rustigheid met paddatjies, krappies vissies en voëls. Die villa is goed toegerus en alhoewel die binne-area bietjie knap is, is die bank en stoel op die buitestoep 'n wenner!

Dalene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Dalene V

Bestuur puik. Nuwe eenheid puik.

Motorhuis kon nie gebruik word a.g.v. 'n toevallige deur. Geen alternatiewe veilige parkering. Mat in die beknopte leefarea is baie vuil en ruik nie lekker nie. Gordyne in die leefarea is gedeeltelik van die spoortjie af. Geen muurprop naby om 'n haardroër aan te sluit nie. Bourommel langs die houthek wat na die gras lei, lê onder 'n verweerde mat. Dammetjie langs die houtdek het geen sirkulasie nie, blykbaar a.g.v. 'n stukkende pomp. Dit hou 'n gesondheidsrisiko in. Die bestuur van die akkommodasie was puik en het onmiddellik aandag aan ons probleem geskenk en ons selfs na 'n ander eenheid geskuif.

Sm B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sm B

Awesome.

Great family destination.

Derrick N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick N

Was fine as we were out for most of the time.

Need a new ironing board. Need extra light in the veranda area.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 1902, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63bb68c84ba3ae05c22464f33576e27f3230947da99e78b60ca962ca444a5ae22d9ae76635d2b21baa637d89ced4df36a6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.944024013645 30.298931174248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang