Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 1906

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R700 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alle besprekings is onderhewig aan die besprekingsbepalings en -voorwaardes van San Lameer Rentals.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke, vadoeke en skottelgoedwastablette saambring as jou villa 'n skottelgoedwasser het.
'n Beginpakkie word met aankoms voorsien, gaste moet ook hul eie saambring. Dit sluit seep en toiletpapier in.
Die uitstaande balans moet 7 dae voor aankoms betaal word. Versuim om die bedrag te betaal, sal daartoe lei dat die voorlopige bespreking gekanselleer word.
Stuur asb. die bewys van betaling so spoedig moontlik met duidelike vermelding van jou van en besprekingsnommer as verwysing.

Neem asb. kennis dat die volgende heffings van toepassing is:

R20 per dag per voertuig vir die eerste 3 dae
R70 per voertuig vir 4 opeenvolgende dae
R80 per voertuig vir 5 opeenvolgende dae
R90 per voertuig vir 6 opeenvolgende dae
R100 per voertuig vir 7 opeenvolgende dae
R200.00 per voertuig vir 8 of meer opeenvolgende dae

Motorfietse en motorbote word nie op die landgoed toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat daar geen gemagtigde gebruik van enige bromponies op die landgoed is nie.
Die breekskadedeposito sal binne 30 dae ná gaste se vertrek, minus breekskade en toegangsfooie, terugbetaal word. Maak asb. seker dat jul rekeningbesonderhede met vertrek voorsien is. Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal verbeur word indien ons nie gaste se bankbesonderhede binne 3 maande ná hul vertrek ontvang nie.
Geen troeteldiere word op die landgoed toegelaat nie.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is by die tarief ingesluit, en sal tussen 08:00 en 14:00 plaasvind. Die skoonmaakpersoneel het hul eie stel sleutels.
Neem asb. kennis dat dele van die villa deur trappe bereik word en moontlik nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main-weg, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc57a52e8bd4f378f357b87ccd41b1230774c540bc900c70842c80c310afcbc61c5333ce7c3cff1dc9b2cdc14a63a912ba08e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) Main Road San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943712299543 30.298536938719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang