Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2020

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 2020 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla op die San Lameer Estate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie subtropiese paradys spog met wild, fauna, flora en volop voëls en bied iets vir elke lid van die gesin. Die 200 ha-natuurbewarea spog met 'n 18-putjie kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.

Die villa het lugversorging en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. 'n Kluis is ook beskikbaar.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv en WiFi.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie.

Die landgoed spog met gemeenskaplike swembaddens en gaste kan 'n pragtige uitsig geniet. San Lameer is in 'n lowerryke omgewing en het tuine waar gaste piekniek kan hou, 'n kinderspeelarea, fietse te huur, 'n visvangdam en 'n voëlkykdam. Gaste kan ook die gemeenskapliek braai-areas benut en die voetslaanroetes aandurf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 79

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofweg, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA758977e1411ce0b71ddc42783f6f6034116bf0331f1df64a104eac87f88576ae4ae971aef046c6783dcae5f4a4d02a4d6018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) Main Road San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.94337855047 30.29715730423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang