Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3125

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 3125 is 'n bekoorlike selfsorgvilla op die gesogte San Lameer Estate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die villa is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kusvakansie.

Die smaakvolle dubbelverdiepingvilla beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Al die slaapkamers is op die tweede verdieping en die leefarea is onder. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die ruim leefarea het 'n oopplan-ontwerp, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n etenstafel met 6 stoele. Hierdie area lei na 'n onderdakbalkon met ingeboude braaigeriewe en 'n buite-eetstel. Die villa het lugversorging, 2 vrystaande waaiers en gratis WiFi, asook ononderbroke kragtoevoer vir die internet en noodligte. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Die kompleks spog met 2 varswaterswembaddens, 'n 18 putjie-gholfbaan, restaurante, 'n spa, biblioteek en 'n geriefswinkel. Die nabygeleë Blouvlagstrand het 24 uur-sekuriteit, lewensredders en haainette.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa607f36c9cc9afc43828f36bb28dcf1b69d906575f31a9fa67e138ca2fc1342677964cefd5496cafe3889ea0d3b13aa50ad6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.945092981746 30.298872915996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang