San Lameer Villa 3406
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Slegs die aantal gaste op die bevestigde bespreking, word toegelaat om op die perseel te bly en moet die landgoed se reëls gehoorsaam. Die maksimum is 6 gaste.
Let asb. dat daar trappe is wat na die hoofslaapkamer, kombuis en leefarea lei.
Linne word voorsien, maar word slegs vervang vir verblyf wat langer as 5 dae duur.
Bykomende linne en badhanddoeke kan teen 'n ekstra koste voorsien, indien reëlings getref word.
Badhanddoeke word voorsien en elke Maandag, Woensdag en Vrydag vervang.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kompleks laat nie motorfietse toe nie, tensy reëlings vooraf en direk met die landgoed getref is.
Alle Desember- en Januarie-besprekings moet een maand voor aankoms betaal word. Geen betalings kan by die landgoed gemaak word nie en moet voor aankoms vereffen wees.
'n Toegangsfooi vir 2 voertuie is by die tarief ingesluit, maar vir enige bykomende voertuie sal 'n bykomende koste per voertuig gehef word.
Rook is in die eenheid verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Skoonmaakdiens word op Maandag, Woensdag en Vrydag gedurende die laagseisoen gelewer, terwyl middel- en hoogseisoen 'n daaglikse diensfooi het behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae.
Let asb. dat daar van gaste verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes soos verskaf deur die eienaar en die landgoed met bespreking te aanvaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, San Lameer Landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal