Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San-Lou Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir San-Lou Selfsorg
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Piet F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet F

Lekker gerieflik, want dis naby aan hospital.

Baie lekker gebly, dankie. Mooi skoon.

San-Lou Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die resensie. Twee lieflike mense, sal hulle enige tyd weer akkommodeer.

San-Lou Selfsorg
Andrew S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S

Ons het dit geniet. Die bed was gemaklik.

Dit was skoon en netjies en voldoende vir ons oornag verblyf.

Karin V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Very satisfactory. We enjoyed it.

We enjoyed our stay. Very friendly and caring. (Thank you for the electric blanket.) The weather was freezing. Good pricing, nice and central. Will definitely visit again.

Herman S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Great host and cosy place to stay.

Host was very welcoming and the kitchen had all the amenities you need, as well as undercover parking behind a closed gate. Our stay was nice.

Andrew J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew J

I will be staying at San-Lou in future.

Friendly, clean, comfortable, enjoyed the stay.

Lindie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Vantasties, gerieflik.

Ek het baie lekker gebly. Die gasvrou is baie oulik en vriendelik. Sy laat jou sommer dadelik tuis voel.

Coreen M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen M

Homely. Great place to stay.

It was great. The unit is equipped with everything you need.

Marchant V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchant V

Lekker goedkoop verblyf vir 'n vinnige wegbreek na PE toe.

Ons het baie lekker gebly. Goeie diens en die gasvryheid was goed. Was vriendelik ontvang en het lekker saam met ons diere die uitstappie geniet. Daar is so min diere-vriendelike oorslaapplekke deesdae, maar San-Lou het 'n lieflike agterplaas waar die diere lekker op die grasperke kan hardloop en hulle besigheid doen. Die tuin is goed omhein, so ons Yorkie kon vrylik en veilig rondloop sonder om te ontsnap.

Willie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

Fantasies.

Skoon netjies goeie diens beperkte ruimte ligging net vèr van strand maar prys baie goed en gasvrou uitstekend.

Mario K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario K

Prakties, skoon en bekostigbaar.

Baie lekker gebly. Alles wat 'n enkel persoon nodig het.

Chantel A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel A

Was so gerieflik en lekker wegbreek.

Ek het baie lekker gebly en vriendelike diens ontvang.

Barbara H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H

Very pleasant.

Very comfortable stay. Very neat and clean place with everything you could need. Centrally situated. Very helpful host. Will use it again.

Johan A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Ek het slaapplek nodig vir een nag.

My seun woon in Gqeberha en dit was sy bachelor's en sy verloofde se kombuistee funksie. Ons sou by hom oornag, maar dit was 'n verrassing.

Beverly H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly H

Very comfortable and suitably situated.

Owners are courteous and the accommodation was clean and comfortable, the kitchen was well stocked with cooking equipment. We did not watch TV, but the TV did not seem to be set up.

Shanelle M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanelle M

Nice and spacious everything you can possibly need is there.

Very helpful owner and very friendly. No complaints whatsoever will definitely make use of the establishment again. Great value for money.

San-Lou Selfsorg se terugvoer

Hi Shanelle
You are always welcome. Thank you for the review. I appreciate it.

San-Lou Selfsorg
Estelle B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Heerlike, stil en rustig.

Ek, my man en my seuntjie het baie lekker hier gebly. Die eienaars is baie vriendelik en die woonstel is skoon en netjies. Ek het lanklaas mense teëgekom wat so uit hulle pad uit gaan om gaste welkom te laat voel, selfs my seuntjie wat baie skaam is, was gemaklik gewees met hulle. Baie dankie, ons gaan beslis weer hier kom bly as ons vakansie hou.

San-Lou Selfsorg se terugvoer

Dankie Estelle en Leon dit was lekker om julle hier te hê. PJ se opgewondheid oor die see was iets on te waardeur. Sal julle enige tyd weer terug welkom.
Groete T Sandra

San-Lou Selfsorg
Amanda T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda T

Gasvryheid van die boonste gehalte.

Die feit dat die gasvrou 'n mens op hoogte gehou het van die tye van beurtkrag was awesome, want dit het gehelp met die beplanning van die dag.

Anna Cs D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anna Cs D

Die swakste plek waar ek al ooit was!

Die toilet het nie gewerk nie! Daar is geen deur tussen die badkamer, kamer en kombuis nie. Geen privaatheid nie! As jy op die toilet is, moet die ander mense in 'n sekere hoek van die sitkamer gaan staan sodat hulle nie vir jou kyk nie! Swak, swak!

San-Lou Selfsorg se terugvoer

Goeiedag Anna
Ek is baie jammer oor u nare ondervinding en ek vra nederig om verskoning. Ek het dadelik gereageer op u toe u die probleem gerapporteer het en het dit probeer regstel maar omdat dit so laat was kon ek eers die volgende oggend dit laat regmaak en ongelukkig was dit veroorsaak deur gaste wat ongewenste voorwerpe in toilet gegooi het. Toe ek badkamer skoonmaak was dit nog reg so nie so ek dit dadelik reggemaak het. Ek het nou 'n kennisgewing op en die nodige hulpmiddels om so situasie the vermy.
Die deur, wat wys op my fotos dat daar nie een is nie en ek het aan u genoem dat dit in die pyplyn is. Ek was nie bewus dat u broer en sister is nie. Ek kon u darem help met Wi-Fi alhoewel op my webblad stipuleer ek geen Wi-Fi nie.
Ek is nog nuut in die bedryf en resensies goed of sleg kan ek net op verbeter. So dankie vir dit. So ek sê weer jammer en vertrou dat al die ander verblyf wat julle op julle toer gehad het julle verwagtinge oorskry het.
Groete
Sandra Gardiner
San-Lou

San-Lou Selfsorg
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stels-straat 109, Kabega Park, Qqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96b3f30ad7975c9931d98750097111cfac13f2db5827a91e74cd295e256a856134fb82e297d2afd91b2a60c36d85fd854010?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 109 Van Der Stel Street Kabega Park 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942441012563 25.492076664707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang