Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San-Lou Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Piet F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gerieflik, want dis naby aan hospital. Baie lekker gebly, dankie. Mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
San-Lou Selfsorg
Dankie vir die resensie. Twee lieflike mense, sal hulle enige tyd weer akkommodeer.

Andrew S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het dit geniet. Die bed was gemaklik. Dit was skoon en netjies en voldoende vir ons oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very satisfactory. We enjoyed it. We enjoyed our stay. Very friendly and caring. (Thank you for the electric blanket.) The weather was freezing. Good pricing, nice and central. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great host and cosy place to stay. Host was very welcoming and the kitchen had all the amenities you need, as well as undercover parking behind a closed gate. Our stay was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

I will be staying at San-Lou in future. Friendly, clean, comfortable, enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Vantasties, gerieflik. Ek het baie lekker gebly. Die gasvrou is baie oulik en vriendelik. Sy laat jou sommer dadelik tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coreen M
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Homely. Great place to stay. It was great. The unit is equipped with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marchant V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekker goedkoop verblyf vir 'n vinnige wegbreek na PE toe. Ons het baie lekker gebly. Goeie diens en die gasvryheid was goed. Was vriendelik ontvang en het lekker saam met ons diere die uitstappie geniet. Daar is so min diere-vriendelike oorslaapplekke deesdae, maar San-Lou het 'n lieflike agterplaas waar die diere lekker op die grasperke kan hardloop en hulle besigheid doen. Die tuin is goed omhein, so ons Yorkie kon vrylik en veilig rondloop sonder om te ontsnap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Fantasies. Skoon netjies goeie diens beperkte ruimte ligging net vèr van strand maar prys baie goed en gasvrou uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mario K
1 nag
4.0
Jun 2024

Prakties, skoon en bekostigbaar. Baie lekker gebly. Alles wat 'n enkel persoon nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stels-straat 109, Kabega Park, Qqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96b3f30ad7975c9931d98750097111cfac13f2db5827a91e74cd295e256a856134fb82e297d2afd91b2a60c36d85fd854010?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 109 Van Der Stel Street Kabega Park 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942441012563 25.492076664707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang