Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Marino 15

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R245.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R700.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

ID/paspoort word vereis by inklok.
Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n komplimentêre mid-verblyfskoonmaak met vars linne insluit.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Linne en handdoeke sal voorsien word.

Bring asseblief strandhanddoeke, ekstra komberse en al jou eet- en drinkgoed saam.

Bring asseblief hout of houtskool saam indien jy van die braai wil gebruik maak.

Kansellasiebeleid
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 995
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 995
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 58, San Marino 15, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c0958ecb7d8ced4e995a69e0bc04b9a73b07ed80ae05d92da990da5f198aaed08ca498c3b62c0be5c9b98cded6628ad9062?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 995 per nag, vir 8 mense 58 Ocean Drive San Marino 15 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -29.514977523976 31.230174694376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang