Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Marino 17

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 60, San Marino Apartments 17, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Marino 17 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat die Dolfynkus wil verken.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die tweede badkamer wat 'n stort-oor-bad het.

Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai en 'n see-uitsig. Hierdie verblyf is naby baie winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Ocean-rylaan 60, San Marino Apartments 17, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 60, San Marino Apartments 17, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f92068edbc02c049583531c8577ae276d1c5d5ef8a38fd67abc02d79284ec35d009666f2c29027c74ff4561ffab73db91b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 60 Ocean Drive 17 San Marino Apartments 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.515109 31.230107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang