Sanbona Wildlife Reserve
Beskrywing
Tilney Manor bied 6 ruim oopplan-suites en elkeen lei uit na 'n privaat stoep. Elke suite bied slaapplek aan 2 volwassenes en het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, kroegie, elektroniese kluis en 'n kaggel. Die en suite-badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en 'n vrystaande bad in die middel. Daar is ook buitestorte. Gaste kan outentieke Karoo-kookkuns, luukse sitkamers en 'n randvloeiswembad geniet. Daar is ook 'n ontspanningstoevlugsoord wat spog met 'n stoomkamer en sauna.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit alle etes, nie-alkoholiese drankies, 2 wildritte, begeleide staptoere, drankies vir die wildritte, 'n toerismeheffing en 15% BTW in. Alle ander drankies is uitgesluit en kan voor vertrek betaal word. Kinders jonger as 12 jaar word nie toegelaat nie.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat geen persone onder die ouderdom van 12 jaar by Tilney Manor toegelaat word nie. Persone onder die ouderdom van 16 jaar word nie by Dwyka Tentkamp toegelaat nie. Alle ouderdomme is welkom by Gondwana Lodge. Persone onder die ouderdom van 16 jaar word nie toegelaat op enige wandelsafari nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gondwana Lodge beskik 6 grondverdieping suites wat elk 'n privaat dek het; en 6 suites op die boonste verdieping wat elk 'n privaat balkon het. Elke kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed, of 2 enkelbeddens. Sommige van die kamers het 'n slaapbank met slaapplek vir 1 kind en daar is 4 skakelkamers. Elke suite het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, kroegie elektroniese kluis en ondervloerse verhitting. Die en suite-badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en 'n vrystaande bad. Hierdie ruim grasdakhuis bied gaste 'n gevoel van moderne gemak. Daar is binne- en buitespeelareas en 'n kindervriendelike swembad, asook die Kids on Safari-program wat opvoedkundige- en ontspanningservaring bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit alle etes, nie-alkoholiese drankies, 2 wildritte, begeleide staptoere, drankies vir die wildritte, 'n toerismeheffing en 15% BTW in. Alle ander drankies is uitgesluit en kan voor vertrek betaal word. Kinders is welkom.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat geen persone onder die ouderdom van 12 jaar by Tilney Manor toegelaat word nie. Persone onder die ouderdom van 16 jaar word nie by Dwyka Tentkamp toegelaat nie. Alle ouderdomme is welkom by Gondwana Lodge. Persone onder die ouderdom van 16 jaar word nie toegelaat op enige wandelsafari nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dwyka Tent-lodge bied verblyf in 9 luukse tente, met privaat dekke en Jacuzzi's in 'n perdeskoen draai van die droë Karoo ravyn. Dié tente het lugverkoeling, kroegie, elektroniese kluis, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en 'n vrystaande bad. Daar is ook 'n buitestort. Die lodge is in 'n pragtige verweerde landskap wat die nomadiese lewenstyl van die Khoisan-jagter-versamelaars weerspieël het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit alle etes, nie-alkoholiese drankies, 2 wildritte, begeleide staptoere, 'n toerismeheffing en 15% BTW in. Alle ander drankies is uitgesluit en kan voor vertrek betaal word. Kinders jonger as 16 jaar word nie toegelaat nie.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat geen persone onder die ouderdom van 12 jaar by Tilney Manor toegelaat word nie. Persone onder die ouderdom van 16 jaar word nie by Dwyka Tentkamp toegelaat nie. Alle ouderdomme is welkom by Gondwana Lodge. Persone onder die ouderdom van 16 jaar word nie toegelaat op enige wandelsafari nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dwyka Tented Lodge, Sanbona Wildreservaat, Route 62 tussen Barrydale en Montagu, 6720, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang