Sandals
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkoms, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandals is op 'n plaas langs Paternoster. Die selfsorg-eenhede bied uitsigte oor Paternoster, die see en die lieflike Weskus-platteland. Hier kan gaste hul skoene uitskop en ontspan!
Al 5 van die eenhede is ten volle ingerig met gemaklike beddens, beddegoed, badhanddoeke, 'n badkamer en kombuis en het elkeen sy eie privaat braai.
Geriewe op die perseel sluit 'n lapa en braai in, en gaste kan heerlik voëlkyk. Gaste van alle ouderdomme is welkom by Sandals
Wasgoeddienste is slegs vir langverblyfgaste (5 nagte en langer).
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 208
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Uitkoms, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandals het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkoms, Paternoster, 7381, Wes-Kaap