Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandbaai Strandhuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ashleigh M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Pragtige huis met pragtige uitsig oor see. Eienaars is baie vriendelik en baie toegeeflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meagan S
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Amazing. It was amazing. The service was amazing. It was better than the pictures online. Everything was perfect. Management was also amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sinesipho M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Perfect. Fabulous house is lovely and the view is just awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corinne Le Roux #
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Heerlik en fantasties gewees! Ons het heerlik gekuier. Volledige huis met alles wat jy nodig het. Mees fantastiese see-uitsig en lekker ruim huis. Genoeg slaapplek vir almal en lekker baie badkamers! Ons kom weer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmine V
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Heerlike ontspanne omgewing. Huis het alles wat nodig is. Lekker naby om af te stap tot by sementwandelpaadjie teen die see. Binnebraai met see-uitsig vir koue aande of met deure wawyd oop as jy vars lug soek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Ons het baie lekker gebly. Huis is baie ruim, netjies, skoon en goed toegerus. Goeie ligging in 'n stil omgewing. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Uitstekende verblyf. Baie netjies en skoon met alles wat nodig is. Ons het die dek met uitsig oor die see baie geniet en baie tyd daar spandeer. Sal beslis weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Fantasties, rustig. Ons was 7 in 'n groep, gesin en vriende. Ons het ons langnaweek by Sandbaai Strandhuis baie geniet. Alles was perfek, skoon en akkommoderend. Ek sal beslis hierdie huis vir toekomstige gaste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Ongelooflik, die huis is mooi, die uitsig oor see is mooi. Soveel vrede. My familie het dit vreeslik geniet. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene Hall H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Genoeg van alles! Ons het heerlik gekuier. Pragtige see-uitsig, genoeg slaapplek en sitplek. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowrie-straat 4, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqjceff75SfgMGm4q5m1NovARkcYz0CawnLQEz31zlAlnPRSm6F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 43 5 1 5 4 Cowrie Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.42631 19.192657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang