Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandbaai Woonstel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Cornelis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier en omgewing verken. Dit is gerieflik, naby die see en 'n stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Jul was aangename gaste en ons ontvang jul graag weer.

Helga N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantasties - ons sal weer gaan. Die gasvrou was vriendelik - die woonstel was baie netjies en skoon gewees. Daar was bordspeletjies waarmee ons die kinders mee kon besig hou. Die plek is baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Jul was baie aangename gaste en ons ontvang jul graag weer. Die woonstel is baie netjies gelaat.

Barry V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Mooi, netjies en skoon. Ons het die woonplek baie netjies en heel aangenaam gevind. Daar is nie iets waaroor ons kla nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Julle was aangename gaste en ons ontvang julle graag weer. Die woonstel is baie netjies gelaat.

Courtney S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Dit was 'n uitstekende kuier. Ons as vriende het lekker gebly by Sandbaai woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Baie dankie vir die terugvoer, Courtney. Bly julle het dit geniet. Ons ontvang julle graag weer.

Kobus O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Tens spyte van die weer het ons steeds heerlik gekuier. Ons het lekker gebly. Die woonstel, alhoewel "straight forward and simple", was wat ons wou hê om te kan afpak, lui wees en rondloop. Daar is niks "fancy" nie, maar dis ruim en het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet.

Shirley H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die beste wegbreek in 'n lang tyd. Ons is hartlik ontvang en het sommer onmiddellik tuis gevoel. Jammer ons was net vir een aand daar, maar sal sonder twyfel weer gaan. Alles is gerieflik en alles is daar wat benodig word. Beslis 10/10. Baie baie dankie, Laurette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Bly julle het dit geniet. Ons ontvang julle graag weer.

Carla S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

I will definitely be back in summer. My stay was just what I needed. Tranquil and peaceful. You are a stone's throw away from the sea. Everything we needed and more was in the house. The host is such a fantastic and friendly lady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Thank you so much for taking the time to rate your stay with us. Also, thank you for the positive feedback and kind words. It was a pleasure hosting you. You left the flat in perfect condition and we are looking forward to your next stay.

Glenn P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Amazing, wonderful, cozy and the best camp ever. Beautiful house with beach view. Pure fun and a lot to experience. Guest friendly, safe and felt welcome from the moment we arrived, and I would do it again any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Thank you very much for the positive feedback, we appreciate it. It was a great pleasure to have you as guests. You left the flat in perfect condition. Blessings.

Monika V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

'n Baie gerieflike woonstel. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar gaan bly. Dit was ons tweede keer. Dit is by Hermanus en alle plekke waar jy wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Julle is baie aangename gaste en ons ontvang julle graag weer. Die woonstel is baie netjies gelaat.

Anna-marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Just what I needed. Stay was awesome. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laurette
Sandbaai Woonstel
It was a pleasure hosting you, and we look forward to hosting you again. You left the apartment in perfect condition.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 237, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD9H0YQvpPxtSN6g0b1sBUQoqqXUzOKbZGnGJNr1OUID8p0FXo6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 5 mense 156 5 1 5 237 Piet Retief Cresent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.427722 19.194218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang