Sandbaai Woonstel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Laurette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 156
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Cornelis V - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier en omgewing verken.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Jul was aangename gaste en ons ontvang jul graag weer.
Helga N - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties - ons sal weer gaan.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Jul was baie aangename gaste en ons ontvang jul graag weer. Die woonstel is baie netjies gelaat.
Barry V - Jul 2024
Algehele gradering
Mooi, netjies en skoon.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Julle was aangename gaste en ons ontvang julle graag weer. Die woonstel is baie netjies gelaat.
Courtney S - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was 'n uitstekende kuier.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Courtney. Bly julle het dit geniet. Ons ontvang julle graag weer.
Kobus O - Jun 2024
Algehele gradering
Tens spyte van die weer het ons steeds heerlik gekuier.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet.
Shirley H - Jun 2024
Algehele gradering
Die beste wegbreek in 'n lang tyd.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Bly julle het dit geniet. Ons ontvang julle graag weer.
Carla S - Jun 2024
Algehele gradering
I will definitely be back in summer.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Thank you so much for taking the time to rate your stay with us. Also, thank you for the positive feedback and kind words. It was a pleasure hosting you. You left the flat in perfect condition and we are looking forward to your next stay.
Glenn P - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing, wonderful, cozy and the best camp ever.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Thank you very much for the positive feedback, we appreciate it. It was a great pleasure to have you as guests. You left the flat in perfect condition. Blessings.
Monika V - Apr 2024
Algehele gradering
'n Baie gerieflike woonstel.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Julle is baie aangename gaste en ons ontvang julle graag weer. Die woonstel is baie netjies gelaat.
Anna-marie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Just what I needed.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
It was a pleasure hosting you, and we look forward to hosting you again. You left the apartment in perfect condition.
Monique V - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing and so worth it.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Thank you so much for taking the time to rate your stay. Your positive feedback is appreciated. You left the flat in perfect condition. It was a pleasure to have you as guests and we're looking forward to hosting you again.
Natasha M - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker ontspanne en rustig.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Natasha Marais. Ons waardeer dit. Bly jul het dit geniet. Kom kuier weer.
Anita M - Aug 2024
Algehele gradering
Het.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer; ons waardeer dit baie. Jul was baie aangename gaste, en ons ontvang jul graag weer.
Corrie H - Aug 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Jul was aangename gaste en ons ontvang jul graag weer.
Jill M - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Thank you so much for taking the time to rate your stay with us. We appreciate your positive feedback. It was a great pleasure to have you as guests and we're looking forward to hosting you again.
Barbara M - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Kom kuier weer. Die woonstel is netjies gelaat.
Werner B - Des 2023
Algehele gradering
Stil omgewing en baie naby aan die see.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Julle was aangename gaste en het die woonstel baie netjies gelaat.
Gerda K - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker groot, naby alles en rustig.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons ontvang jul graag weer. Mag jul seun nog baie hoogtes behaal met sy tennis.
Marié B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en alles wat jy benodig!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer
Lee-anne C - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely, relaxed, awesome views.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons ontvang jul graag weer. Jul pragtige mense met oulike kinders.
Candice P - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxing and rejuvenating.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit. Jul was baie aangename gaste en ons ontvang jul graag weer.
Gerda V - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ervaring, sal definitief weer daar oorslaap, baie dankie!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jul was baie aangename gaste en ons ontvang jul graag weer
Annamare B - Jul 2023
Algehele gradering
Veilig, skoon en sentraal vir al die kusdorpies en naby Hermanus.
Lees meerSandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer ons waardeer dit. Kom loer weer in
June L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustige admosfeer. Love it.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer ons waardeer dit. Bly jul het dit geniet. Jul is omgee mense.
Salome J - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer ons waardeer dit. Ons ontvang jul graag weer
Rudi G - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Thank you very much for the positive review. We appreciate your feedback. It was a pleasure hosting you.
Johane V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit. Jul was baie aangename gaste. Ons ontvang jul graag weer.
Jacklynn L - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ons waardeer dit. Julle is welkom om weer te kom.
Thelecia J - Jan 2023
Algehele gradering
Een van beste betemmings. Al die vereistes voldoen aan my en gesin. Rustige area met die perfekte ligging. Baie aangenaam en lekker private woning.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit. Jul was baie aangename gaste en is baie welkom om weer te kom inloer.
Renee B - Jan 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons ontvang jul graag weer
Stien R - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon en goed toegerus.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankue vir jul positewe terugvoer ons waardeer dit. Jul was asngenane gaste en ons ontvsng jul graag weer
Samantha A - Jul 2023
Algehele gradering
Well-equipped flat, comfortable and clean. Very friendly and welcoming host. I stayed for business, but I hope to come back for a holiday. An ideal flat for a family.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Thank you so much for taking the time to rate your stay with us and the positive feedback. It was a great pleasure to have you as a quest. You left the flat in perfect condition.
Malindi D - Jul 2023
Algehele gradering
Value for money with the perfect location.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Jammer jul het nie dadelik gekla oor die Wi-Fi nie sodat ons aandag daaraan kon gee. Ons het intussen 'n versterker bestel en sal dit sou gou moontlik installeer. Vertrou dit sal die ontvangs verbeter. Ook gee ons aandag om Wi-Fi aan te hou tydens beurkrag. Dankie dat jul van ons verblyf gebruik gemaak het.
Ilse H - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Lekker bekostigbare kuier!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Jul was aangename gaste, kom loer weer in.
Louwrens P - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus, ruim braai-area.
Lees meerSandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer ons waardeer dit. Jul was aangename gaste.
Kevin N - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Bsie dankie vir jul mooi terugvoer. Jul was aangename gaste en ons ontvang jul graag weer.
Johan L - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en loopafstand van see. Eienaars ook baie tegemoedkomend met inklok- en uitklok-tye. Het voldoen aan ons verwagtinge.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie, baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoering. Ons waardeer dit. Julle was aangename gaste en kom loer weer in.
Amanda V - Nov 2022
Algehele gradering
Sandbaai Woonstel is altyd ons eerste keuse vir verblyf.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit. Julle is altyd welkom by ons en ontvang julle graag weer.
Marieta D - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf met uitstekende ligging.
Lees meerSandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering ons waardeer dit. Julle was baie aangename gaste en ons ontvang jul graag weer.
Andre S - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry, woonstel is baie goed ingerig, ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit. Ontvang jou graag weer.
Linda S - Nov 2022
Algehele gradering
Thanks, it was very pleasant.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Thank you very much for the positive review. We appreciate your feedback.
Rian E - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker groot woonstel in 'n stil area.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons ontvang julle graag weer.
Freddy G - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en vriendelik.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe invoer. Ons ontvang julle graag weer.
Michelle M - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie, baie dankie vir die positiewe kommetaar. Ons waardeer dit. Jul was aangename gaste en.
Punte F - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons ontvang jul graag weer.
Marelize D - Aug 2022
Algehele gradering
Perfek.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly jul het dit geniet en ontvang jul graag weer.
Alfonso B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer ons waardeer dit
Carene M - Mei 2022
Algehele gradering
Verjaarsdag naweekwegbreek.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is bly jul het dit geniet en ons ontvang jul graag weer.
Renita T - Apr 2022
Algehele gradering
Was heerlik. Stil en rustig.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons ontvang jul graag weer.
Magda K - Apr 2022
Algehele gradering
Thank you to Laurette, our friendly host. A lovely clean and comfortable place to stay.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Thank you very much for your positive feedback. We appreciate it
Nataly C - Apr 2022
Algehele gradering
Our stay at Sandbaai W was very pleasant. The hostess, Laurette, was very kind and assisted us. We'll will definitely go back again.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Thank you very much for the positive feedback. We appreciate it.
Monika V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ek sal weer daar gaan bly.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit. Ons ontvang jul graag weer.
Alma S - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike, skoon woonstel met alles wat ons nodig gehad het.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir die teruvoer. Ons neem kennis van die banke.
Wimpie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie met die regte ligging. Skoon, netjies, alle geriewe.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie baie dankie vir die goeie terugvoer ons waardeer dit.
Rachmat W - Feb 2022
Algehele gradering
Die tyd was te kort het dit baie geniet Laurette was baie vriendelik en behulpsaam sal enige tyd weer gaan.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit.
Heleen B - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir die terugvoer ons waardeer dit.
Johan D - Feb 2022
Algehele gradering
Ideale blyplek vir vakansie.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Bly jul het dit geniet.
Irene A - Feb 2022
Algehele gradering
Very homely place to stay, meters away from the sea.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Jul was aangename gaste
Marianne V - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflike, skoon, gesellige, private woonstel met parkering en braaigeriewe. Alle noodsaaklike geriewe is beskikbaar. Pragtige, lieflike, rustige omgewing! Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die spesiale terugvoer. Ons waardeer dit en dankbaar dat jul tevrede was. Jul was aangename gaste. Jul baie welkom om weer te kom inloer.
Eugene J - Nov 2022
Algehele gradering
Vir besigheid is dit die regte plek om te wees.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ons waardeer dit.
Theo G - Okt 2022
Algehele gradering
Baie spasie, groot gerieflike woonstel.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons ontvang julle graag weer.
Johannes R - Jul 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit.
Nicolene S - Jul 2022
Algehele gradering
Our stay was very nice and everything you want from accommodation was there. Just went away for a few days. Lovely!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Thank you for your positive feedback we appreciate it.
Norman D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustig.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit. Ons sien uit om jul weer te ontvang.
Tania R - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely spot. Close to Hermanus. Very comfortable.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Thank you for the positive feedback. We appreciate it.
Alta F - Jun 2022
Algehele gradering
Ruim 2 slaapkamers met die noodsaaklikste geriewe. Naby aan see met veilige wandelpaaie. WiFi nie goed nie.
Lees meerSandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Jammer om te hoor van u negatiewe ervaring.
Berdine B - Feb 2022
Algehele gradering
Heeltemal voldoen aan ons behoefte om een aand oor te slaap. Baie dankie.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit.
Magda K - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese, rustige area. Vriendelik ontvang.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Danel A - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was lekker behalwe dat daar geen warm water was nie.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Ons vra weereens om verskoning vir die probleem met die warm water en verstaan dat u ongelukkig is. Die watersilinder het gebreek en word reg gemaak. Ons bied vir u een gratis nag verblyf wanneer u weer bespreek .
Willie V - Apr 2022
Algehele gradering
Puik verblyf. Skoon. Netjies. Naby winkels en stap na see. Eienaars puik mense. En dit alles vir 'n puik en lae tarief. Wil dit graag aanbeveel.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Kevin N - Mrt 2022
Algehele gradering
The location was great and facilities very nice.
Christelle K - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf stapafstand van die see.
Lees meerSandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit. Neem kennis van die gordyn.
Martie D - Des 2021
Algehele gradering
Jy ruik die see en diens uitstekend.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer ons waardeer dit baie. Dankbaar dat jul die kuier geniet het en ons ontvang jul graag weer.
Geraldine J - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasies! Sal dit vir my familie en vriende beslis aanbeveel.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dankie ook vir die geskenke. Kom kuier weer.
Le Roux R - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir jou geld!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit. Ons sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Miranda L - Okt 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit. Kom loer weer in.
Dilshaad P - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome - says it all!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Thank you very much for the positive feedback we appreciate it. Also want to thank you for the delicious ginger cakes. You are more than welcome to visit us again.
Adriani E - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie ligging. Private woonstel. Waarde vir geld.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie baie dankie vir die pragtige terugvoer ons waardeer dit. Ons ontvang jul graag weer.
Shadley A - Aug 2021
Algehele gradering
Was baie lekker, was net bietjie koud, maar ons het dit baie geniet.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Bly jul het dit geniet kom kuier weer.
Marthino M - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, privaat en veilig.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Chante R - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.
Ziana W - Apr 2021
Algehele gradering
Ek sal enige tyd weer daarheen gaan.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankbaar dat jul die verblyf geniet het en die positiewe terugvoer. Jul baie welkom om weer te kom.
Pieter D - Mrt 2021
Algehele gradering
Mooi woonstel teen die see.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dankbaar dat jul dit geniet het.
Alton G K - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, gasvry en skoon.
Claudia M - Feb 2021
Algehele gradering
Was a pleasant stay, just too short.
Jonathan F - Jun 2021
Algehele gradering
Asemrowend, veilig, snoesig, netjies.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie baie dankie vir die mooi terugvoer. Jul was aangename gaste en ons ontvang jul graag weer.
Mischke P - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was awesome!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer. Bly jul het dit geniet
Collen V - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik stil en veilig. Baie ingeboude kaste. Goed toegeruste kombuis.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit en jul was baie aangename gaste.
Elizabeth Johanna T - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, veilig.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Bly jul het dit geniet en ons ontvang jul graag weer. Dankie vir die terugvoer
Jannie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons waardeer dit.
Gretchen V - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was veskriklik lekker, ons Sal beslis weer gaan kuier!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Bly jul het dit geniet.
Paul B - Mei 2021
Algehele gradering
Naby alles. Wooneenheid is ruim en daar is volle DStv.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is bly jul was tevrede.
Glenda M - Des 2020
Algehele gradering
Wonderful holiday experience. Very comfortable. Well situated for beach walks. Close to large shopping mall with wide range of shops. Quick access to wine routes.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Thank you very very much for the positive feedback. We appreciate it.
Suné S - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasies!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit. Jul baie welkom en ons sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Bradley V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Kom kuier weer .
Tusneem G - Okt 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Hendrika L - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig. Lekker warm stort. Genoeg plek om te relax. Gerieflike kombuis. Baie dankie vir 'n lekker naweek. Sal weer terugkeer. Dankie. Hendrika
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Elzaan F - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, ligging!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom.
Anna M - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en sal beslis aanbeveel aan familie en vriende.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit.
Jackie V - Jan 2020
Algehele gradering
Very clean and cosy. Friendly and helpful hostess.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Ek waardeer die positiewe terugvoer. Ek sien uit dat jul weer kom kuier.
Carla V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike plekkie.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer. So bly jul het dit geniet.
Danelene M - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik ruim en netjies.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Yvonne C - Okt 2019
Algehele gradering
Die wonderlikste plek met top ontvangs!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ek waardeer dit.
Jul was aangename gaste.
Monica V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, ruim en gemaklik!
Elsarien A - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Lees meerSandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit. Bly jul het dit geniet en jul was baie aangename gaste.
Jp S - Jul 2019
Algehele gradering
Ruim en privaat.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit. Ons sien uit om jou weer te ontvang.
Deirdré B - Mei 2019
Algehele gradering
Stunning.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie, baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ek is so bly jul het dit geniet. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang. Jul was baie aangename mense. Ek glo jou arm gaan volkome herstel.
Tersia G - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Bly jul het lekker gebly.
Tania P - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties en rustig, waarde vir jou geld.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer en so bly jul het dit geniet. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Judine W - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was 'n uitstekende wegbreek en kwaliteittyd met familie.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons beplan om n groter yskas aan te skaf.
Sien uit na jul volgende kuier
Liesl D - Nov 2019
Algehele gradering
Plekkie was baie skoon en netjies gewees en gasvrou baie vriendelik.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly jul het dit geniet en kon die bokke se wen hier by ons kyk.
Dordrey B - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie binne loopafstand van see.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly jul het dit geniet en sien uit daarna dat jul weer kom.
Maudie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Susan J - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties, privaat, baie ruim, sentraal geleë en hoor die see.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer. Jul baie aangename gaste gewees en ons sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Sybrand S - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker seeluggie.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Danie V - Apr 2019
Algehele gradering
Dit het aan al ons behoeftes voldoen vir die tydjie wat ons daar gebly het.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Edward C - Feb 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, groot spasies.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dankie dat jul van ons plek gebruik gemaak het.
Gawie S - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike plekkie om weg te kom van die stad se lawaai.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dankie dat jul by ons oorgebly het.
Rosmund S - Sep 2019
Algehele gradering
Stay was fabulous with sound of the sea, amazing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Verblyf was fantasties met die gedruis van die see, ongelooflik!
Plek is skoon en stil.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Goeie dag Rosmund,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly jul het dit geniet.
Renette V - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier weer.
Ansie D - Nov 2018
Algehele gradering
Veilig, rustig, netjies. Heerlik gebly.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ek is bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Jerome S - Sep 2018
Algehele gradering
Ek en my lewensmaat het 'n wonderlike tyd gehad.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was n plesier om jul as gaste te hê. Bly jul het dit geniet en kom kuier weer. Kon agerkom as natuurbewaarder dat jy die natuur geniet.
Jolanda T - Jul 2018
Algehele gradering
Was heerlik.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Noeleen C - Jun 2018
Algehele gradering
Werklik heerlik gebly daar en die woonstel was lekker ruim.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was 'n plesier om jul as gaste te hê. Kom kuier weer.
Alida J - Mei 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Jul was aangename gaste en kom kuier weer.
Lowellen A - Mei 2018
Algehele gradering
Woonstel was baie netjies en presies soos foto's op webwerf.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier weer.
Amanda V - Mei 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was heerlik. Die woonstel is ruim, baie netjies en het alle geriewe wat benodig word.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jul was aangename gaste en jul altyd welkom.
Christine B - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier weer
Helen F - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik met die see binne stapafstand.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer en jul vriendelikheid met die besoek. Jul baie welkom om weer te kom.
Leon H - Mrt 2018
Algehele gradering
Gemaklike, veilig en gerieflike verblyf.
Lees meerSandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer.
Kom kuier beslis weer, julle is baie welkom.
Priscilla B - Feb 2018
Algehele gradering
Baie aangename en bekostigbare plekkie by die see!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer . Ons gee aandag aan die oprit.
Noleen A - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was asemrowend!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly jul het dit geniet. Dankie dat jul die woonstel so netjies gelaat het.en jul welkom
Anneke N - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflik, huislik.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vr die mooi terugvoer ons waardeer dit. Dit was 'n plesier om jul as gaste te hê. Ons sien uit daarna dat jul weet kom kuier.
Laurette
Berenice E - Jan 2018
Algehele gradering
Veilig en baie netjies!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Daleen L - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Monique S - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker bly plek vir 'n lekker kuier.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om jul as gaste te hê.
Miemie M - Okt 2018
Algehele gradering
Tops.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, bly jul het dit geniet.
Juna V - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige wegbreek.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Andre P - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n eer!
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Jul was baie aangename gaste en bly jul was tevrede.
Chantal G - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike woonstel.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe en mooi terugvoering. Julle is altyd welkom hier, en ek het jul vriendelikheid opreg waardeer.
Nicky A - Nov 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
So tuis soos by jou eie huis.
Dit was lekker om net daar in te stap en tuis te voel. Lekker spasie vir my seuntjie om rond te hardloop!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Alta V - Nov 2017
Algehele gradering
Ons kan Sandbaai Woonstel met vrymoedigheid aanbeveel.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.
Gert E - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker gekuier, Oom Oubaas van 7de laan se fantasmagories.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Gert,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet.
Laurette
Tanya E - Jul 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerSandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie Tanya, vir die positiewe terugvoering. Julle is baie welkom by ons.
Madelein L - Jun 2017
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik verwelkom en die woonstel was skoon en baie netjies.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Goeie dag Madelein,
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete,
Laurette
Nulene E - Mei 2017
Algehele gradering
Best kept secret in Sandbaai.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Beste Nulene,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom.
Stella S - Mei 2017
Algehele gradering
Lovely, clean accommodation close to beach and a very gracious host.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om jul weer sien.
Sarah D - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Elmarie A - Des 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik. Lekker naby die see.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Laurette
Eben S - Nov 2017
Algehele gradering
Puik in alle fasette.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die postiewe terugvoer. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Marietjie B - Mei 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en jul altyd welkom.
Andre D - Nov 2017
Algehele gradering
Baie netjies, ruim en letterlik 'n paar meter se stap vanaf die see.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Willie V - Okt 2017
Algehele gradering
Heel lekker.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Bradley A - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Carine L - Des 2016
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jul is pragtige jongmense en bly jul het dit geniet.
Yolande D - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlik.
Sandbaai Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Yolande, jou vriendelike geaardheid het jul kuier baie aangenaam gemaak vir ons asook hoe netjies jul die woonstel gelaat het. Ons sien uit daarna om jul weer as gaste te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-singel 237, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang