Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandbaai Woonstel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 237, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Sandbaai Woonstel is in Sandbaai, 'n stil voorstad van Hermanus, geleë. Let asseblief die eienaars is woonagtig op die perseel.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer bevat 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n lessenaar met 'n stoel. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Die badkamer is met 'n stort, wasbak en 'n toilet ingerig. Beddegoed word voorsien.

Daar is 'n leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis met yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel, skottelgoedwasser en strykyster. Die leefarea bestaan uit 'n sitkamer en eetarea. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n TV met alle DStv-kanale. Die woonstel het ook WiFi en 'n buitebraai-area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sarie A
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, veilig en vriendelike gasvrou. Heerlik gebly en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Netjiese plek.
Nov 2024
Naomi S
5.0
Ons sou graag langer wou bly! Ons verblyf was baie aangenaam, in menige opsigte net perfek!
Nov 2024
Marwaan V
5.0
Will stay there again. Professional, quiet and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Georgia A
Gesin met klein kinders
5.0
Salig, vreedsaam, amazing. Dit was baie aangenaam, die omgewing is pragtig, dis is stil en kon die branders hoor in ons slaapkamers.
Nov 2024
Silvia S
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely location, comfortable home. All went well, very nice home in a beautiful location. The host was very kind and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Piet Retief-singel 237, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandbaai Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 237, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD9H0YQvpPxtSN6g0b1sBUQoqqXUzOKbZGnGJNr1OUID8p0FXo6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 5 mense 165 5 1 5 237 Piet Retief Cresent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.427722 19.194218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang