Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandbaai Woonstel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 237, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Sandbaai Woonstel is in Sandbaai, 'n stil voorstad van Hermanus, geleë. Let asseblief die eienaars is woonagtig op die perseel.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer bevat 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n lessenaar met 'n stoel. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Die badkamer is met 'n stort, wasbak en 'n toilet ingerig. Beddegoed word voorsien.

Daar is 'n leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis met yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel, skottelgoedwasser en strykyster. Die leefarea bestaan uit 'n sitkamer en eetarea. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n TV met alle DStv-kanale. Die woonstel het ook WiFi en 'n buitebraai-area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Cornelis V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier en omgewing verken. Dit is gerieflik, naby die see en 'n stil omgewing.
Sep 2024
Helga N
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties - ons sal weer gaan. Die gasvrou was vriendelik - die woonstel was baie netjies en skoon gewees. Daar was bordspeletjies waarmee ons die ki...
Sien meer
Aug 2024
Barry V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, netjies en skoon. Ons het die woonplek baie netjies en heel aangenaam gevind. Daar is nie iets waaroor ons kla nie. Baie dankie.
Jul 2024
Courtney S
Saam met vriende
5.0
Dit was 'n uitstekende kuier. Ons as vriende het lekker gebly by Sandbaai woonstel.
Jun 2024
Kobus O
Saam met lewensmaat
5.0
Tens spyte van die weer het ons steeds heerlik gekuier. Ons het lekker gebly. Die woonstel, alhoewel "straight forward and simple", was wat ons wou hê...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Piet Retief-singel 237, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandbaai Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 237, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD9H0YQvpPxtSN6g0b1sBUQoqqXUzOKbZGnGJNr1OUID8p0FXo6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 5 mense 156 5 1 5 237 Piet Retief Cresent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.427722 19.194218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang