The Stables on Sandpebbles Estate
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chelsea-weg, Chelsea Conservancy, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Stables on Sandpebbles Estate is 'n selfsorg-vakansiehuis in die veilige Sandpebbles Landgoed. Dis in die skilderagtige Chelsea Conservancy, aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is 'n werkende plaas met organiese groentetonnels, eende, hoender en 'n omgewing wat jou sal wegvoer van die gewoel van die stad.
Verblyf is beskikbaar is 2 selfsorghuise waarvan een slaapplek het vir 2 en die ander een slaapplek vir 4. Albei eenhede is volledig toegerus met 'n oopplan-sitkamer en -kombuis.
Privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die landgoed is ongeveer 8 km vanaf twee van Gqeberha (Port Elizabeth) se grootste winkelsentrums, Baywest en Walmer Park, en slegs 5 minute se ry na die troeteldiervriendelike Sardiniabaai-strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Glynis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Chelsea-weg, Chelsea Conservancy, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink The Stables on Sandpebbles Estate het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chelsea-weg, Chelsea Conservancy, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap