Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandringham 55

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 37, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandringham 55 is 'n lieflike ateljeewoonstel in die veilige Sandringham-kompleks in Kusweg, Mouille Point. Dit is ideaal vir enkelreisigers of 'n paartjie wat graag die area wil verken aangesien dit naby verskeie gewilde besienswaardighede is.

Die woonstel is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n oopplan-ontwerp en spog met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, verhitte handdoekreling, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die slaaparea lei na 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Die eenheid het ook 'n rusbank, 'n platskerm-TV, lessenaar en gratis WiFi.

Die kompleks is stapafstand vanaf die ikoniese Seepunt Promenade waar gaste luilekker met sonsopkoms en -ondergang kan gaan stap. Die bedrywige V&A Waterfront met talle winkels, restaurante en vermaakopsies is ook net 'n entjie ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 777

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kusweg 37, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 37, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46ef85df4c774ee6e91b49134b1bd2cff16e2c42e496d776e36c60a49e2a54cac0aac822ea8ddcc15f313bf1763d13def9be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 37 Beach Road Mouille Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.900083 18.407625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang