Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandspruit Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Murray-laan 10, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
  • Vanaf R846 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Sandspruit Cottage is 'n bekoorlike toevlugsoord wat op die eienaar se perseel in Morningside geleë is. Hierdie knus kothuis het 'n privaat ingang en bied ontspannende verblyf wat perfek vir 'n paartjie of 'n klein gesin is.

Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste in albei kamers deel die en suite-badkamer.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe toegerus wat 'n mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel insluit. Daar is WiFi en parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel. Gaste kan in die groot tuin ontspan.

Sandspruit Cottage is langs 'n gewilde park geleë en gaste kan gaan stap en die natuurskoon geniet. Die kothuis is naby winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Murray-laan 10, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R846
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R846
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Murray-laan 10, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12b3e24eadb54ab719d54642c30f7c392067a85be6038da03c3688f2b51486d83e2b4b023da1c9c9dcd6f556b190cb51adf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R846 per nag (plek vir 3) 10 Murray Avenue Morningside 2057 Gauteng 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -26.077381838903 28.070711443572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang