Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy Shores Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 61, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sandy Shores is 'n ruim oornagkothuis met 'n aparte ingang wat op die eienaar se eiendom in Sandbaai, Hermanus geleë is. Die kothuis is ideaal vir 'n vinnige wegbreek, want dit is sowat 1,3 km vanaf Sandbaaistrand geleë.

Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n wasbak, toilet en stort. 'n Etenstafel is beskikbaar vir gaste om hul maaltye te geniet, en WiFi word ook voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n eenplaat-induksiestoof, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n mikrogolfoond en broodrooster beskikbaar vir gaste om te gebruik. Gaste het ook 'n privaat tuinarea met 'n Weber-braai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Abraham J
Saam met lewensmaat
5.0
Hemels en baie veilig. Ons wil baie dankie sê vir die wonderlike naweek by Sandy Shores Cottage. Die plek is baie netjies en rustig. Love it.
Aug 2024
Johna G
Saam met lewensmaat
5.0
'n Ruim woonstel, baie netjies en skoon. Ons sal weer daar gaan bly. Baie lekker gebly, veilige parkering in 'n rustige area.
Jul 2024
Jeanette W
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kan hierdie eenheid aanbeveel en sal weer hiervan gebruik maak. Ons het heerlik gebly in die veilige en modern toegeruste eenheid. Alles was vars ...
Sien meer
Jun 2024
Samantha W
Saam met lewensmaat
5.0
It was quiet and private. We had a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Alessia F
Saam met lewensmaat
5.0
Great place, had such a wonderful stay. Felt like home. Absolutely amazing. My partner and I celebrated our anniversary, and it was a w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jade Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Piet Retief-singel 61, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandy Shores Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 61, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccaae6a17bdc6baaed9ab0012077a2192e46aa944410ec10cf8beb0546e7fb3ae7d1e36f66de23cda271989ff8005b298fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 61 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.419291350467 19.199089564418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang