Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy Toes

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 18 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 20:00
  • Adres: Duke-straat 14, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Salty Toes is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel en is ideaal vir 'n paartjie, sakereisiger of gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 volwassenes. Die eenheid het 'n aparte slaapkamer met dubbelbed . Dit bied oorgenoeg kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis het 'n eetarea en lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV, asook 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n braai-area, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is stapafstand vanaf die getypoele en kuspaadjie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Duke-straat 14, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandy Toes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 20:00
  • Adres: Duke-straat 14, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8da4a0fdcb581683d2434e64dd11b70f5f219e0e637f80f646dcc9ce2dadfe841dc6582814e3d3e430e6502a66a284236e3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 14 Duke Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 20:00 -34.412019043141 19.166087352103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang