Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sangiro Game Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kuanda-weg, Ou Eeufees-pad, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 089 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sangiro Game Lodge is net buite Bloemfontein en baie naby die Shell Ultra City by die afrit van die N1 na Bloemfontein.

Sangiro Game Lodge is op 'n klein wildreservaat en jy sal moontlik bokke sien wanneer jy op die veranda van jou hout-chalet ontspan. Die chalet is voor 'n rotsagtige heuwel uitgesprei en bied unieke privaatheid en uitstekende uitsigte.

Elke chalet by Sangiro Game Lodge het 'n dek met 'n braai en klein sitarea, 'n slaapkamer en badkamer met 'n stort. Die akkommodasie is basies, skoon en ruim en is daarom perfek vir oornagverblyf naby Bloemfontein.

Die lodge bedien 'n heerlike ontbyt met wonderlike gasvryheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 227 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Tanya R
Saam met lewensmaat
5.0
Food for the soul visit. Het baie lekker gebly en het so ontspan. Net die spasie in die hoofslaapkamer is te klein. 'n Queen size bed sal beter in die...
Sien meer
Mrt 2025
Tanya K
Saam met vriende
5.0
Rustig, gerieflik en mooi. Geen loadshedding, aircon en alles wat 'n mens voor kan vrae na 'n lang dag op die pad!
Feb 2025
Altesia M
Gesin met tieners
5.0
Die privaatheid is lekker, die kameelperde is 'n groot bonus. Baie lekker, gemaklik en privaat.
Feb 2025
Altesia M
5.0
Baie gerieflik en privaat. Baie lekker gebly, en is privaat.
Jan 2025
Judy K
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig en baie gerieflik. Baie lekker gebly, staf was baie vriendelik, eenheid baie skoon en gerieflik! Sal beslis aanbeveel! Het nie geweet dat...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Veronique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 227

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kenneth Kuanda-weg, Ou Eeufees-pad, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Sangiro Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 089
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 089
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kuanda-weg, Ou Eeufees-pad, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18831578ed13f66439c507f62ab7e5a44c96683110d6e7dd2d54d90d50145d590c0ff24bdd5fae3dd03871a6907de268e61c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 089 per nag (plek vir 2) 227 5 1 4 Kenneth Khaunda Road Old Eeufees Road 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.047083333333 26.227875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011