Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sangiro Game Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 196 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Michael N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Wonderful. Loved seeing the giraffes basically on my doorstep. Fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Thank you so much for your wonderful review. We are so pleased you enjoyed your stay here at Sangiro. We hope to welcome you back again very soon. Kind Sangiro greetings, Veronique

Richardo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A must stay for overnight or relaxation. Locations very central. Accommodation neat and view from room top notch. Staff helpful and assisted with our requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan M
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Good. Good. Never had a problem except for low WiFi connection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Netjies, volledig toegeruste selfsorg eenheid in die natuur naby N1. Vooraf kommunikasie en verwelkoming met ontvangs was goed. Die rustige natuurlike ligging naby die N1 is perfek vir oornagverblyf of selfs vir 'n langer tydperk. Die selfsorg eenheid was netjies en skoon met 'n pragtige uitsig en perfek ingerig vir 4 persone. Daar was alles wat ons nodig gehad het, asook veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Geagte Chris, Vreeslik baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is so bly om te hoor dat julle lekker oornag het hier by ons. Ons hoop om julle weer baie vinnig terug te verwelkom. Sangiro groete, Veronique

Deon P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Very convenient. Vriendelik ontvang, kamer skoon en netjies. Het ons aandete en ontbyt kamer toe gebring, wat baie gerieflik was. Plek is ook baie maklik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Geagte Deon, Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is so ongelooflik bly julle het lekker hier by ons oornag. Ons hoop om julle sommer binnekort weer terug te verwelkom. Sangiro groete, Veronique

Monique D
1 nag
4.8
Mrt 2024

Beveel definitief aan! Gerieflike ligging, veral as Bloem net vir jou 'n pitstop is. Lekker oggendete en allerhande interessante diere om jou te vermaak. Vriendelike en professionele personeel, skoon en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Convenient overnight stop between CPT and JNB. Short overnight stop conveniently just a few hundred metres off the N1. Maintenance could have been better; a light didn't work in the bathroom, and the fridge was so frosted up that it didn't cool anything, let alone freeze anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jack V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Rustig. No issue, just TV DStv was not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Lekker geleë om die omgewing te verken. Baie lekker gebly. Die lugversorger het ons warm gehou. Voel ongemaklik met geen toegangbeheer nie. Sitkamerstoele sit verskriklik ongemaklik. Huisie is altyd mooi netjies skoon gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Geagte Jannie, Baie dankie vir u terugvoering oor u verblyf hier by ons. Ons gaan Vrydag die toegangsbeheer aanspreek en met 'n oplossing kom om ons gaste meer veilig te laat voel hier by ons. Ek sal self gaan kyk na die banke, en dankie dat u my in kennis gestel het. Ek het ongelukkig nog nie self op hulle gesit nie, maar nou sal ek seker maak ek gaan kyk na hulle. Ek hoop om u binnekort weer terug te verwelkom om die verbeteringe te wys. Sangiro groete, Veronique

Peter D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Acceptable. 2-3 standards. Unit tidy, basic, clean. Very dark furniture and cement floors. Comfortable bed. Hot water. Nice shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Veronique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 196

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 089
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 089
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kuanda-weg, Ou Eeufees-pad, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18831578ed13f66439c507f62ab7e5a44c96683110d6e7dd2d54d90d50145d590c0ff24bdd5fae3dd03871a6907de268e61c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 089 per nag (plek vir 2) 196 5 1 4 Kenneth Khaunda Road Old Eeufees Road 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.047083333333 26.227875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang