Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Premier Resort Sani Pass

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Sonja H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie verblyf, goeie ligging, fantastiese ontbyt! Heerlik gebly in 'n pragtige ligging van die Drakensberge!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nirosha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Absolutely wonderful stay at Premier Resort Sani Pass. Will definitely be visiting. Enjoyed every minute. Room was comfortable and of a high standard, and we had the most amazing views of the mountain. We were fortunate that it was snowing during our stay, which made our trip extra special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelna E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

Die omgewing is asemrowend mooi! Ons was nie baie gelukkig met die aandete nie, hul het aangedui dat daar 2 sittings was maar nie aangedui wanneer wie met watter sitting eet nie, ons het gewag en met die 2de sitting aangekom, die meeste mense wat toe met die 1ste sitting daar, hul was nie gereed om ons te bedien nie, daar was nie meer van al die kos beskikbaar nie, dit was glad nie vir ons 'n lekker ervaring nie, ek sou dink dat hul moet aandui wie wanneer moet eet, die ontbyt die volgende oggend was egter baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carien C
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2021

Heerlik maar duur. Behalwe vir geen warm badwater, net lou, was dit heerlik, dit was ook duur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel H
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Aug 2021

Die badwater is bruin en koud so bad of stort is nie baie plesierig nie. Van die personeel in die eetsaal is uiters onbeskof. Dit was so 'n bietjie van 'n teleurstelling, maar overall was dit baie lekker. Daar is 'n ouerige man, wat by die buffet help wat nie weet om met gaste te praat nie. Dieselfde vir 'n groterige man wat ook agter die buffet werk. Andersins was dit 'n memorable kuier.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Linda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2016

Juweel. Komplimente aan die sjef! Die kos was uitstekend. Die personeel was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2015

Baie stil en rustig opreg die moeite werd. Die diens was besonders goed en hulpvaardig en die kamer netjies en alles werk badkamergeriewe baie doeltreffend. Die kos baie lekker en alles is skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2015

Alle dienste was eenvoudig puik. Die bestuurder Craig vriendelik en behulpsaam. In vergelyking met baie duur Rawdons was dit regtig uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2015

Pragtige ouwêreldse sjarme. Wonderlike natuurskoon van my stoepie af. Heerlike kos. Goeie diens, baie vriendelik en behulpsaam. Niks nonsens nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 145

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 118 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Himeville, Drakensburg, 3256, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a4a7a943b40ad14bade6670932e3fd7c404fc5212d087cf2a397c7672d9c91a46404920b4805ff00d4c1724da092a90a1d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Himeville Drakensburg 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.65 29.45

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang