Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1311

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 13 resensies vir SANParks Addo Matyholweni Rest Camp
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Jenilee R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenilee R

Magnificent stay!

We spent the night at the Addo Elephant Park. Our unit was spotless, well organised and comfortable. It had everything we needed. At our arrival we were greeted with friendly staff that explained everything to us. The park lived up to its name and we were in awe by the number of elephants in the park. It truly was a magical stay. We had breakfast at the main camp the next morning and it was excellent. We had a fantastic time and enjoyed our stay. We will definitely be back!

Cindy S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy S

Kos vir die siel.

Die kampeenhede was privaat geïsoleer met 'n klein uitsig na 'n klein berg. Die bosse is baie dig so mens kan nie veel sien nie. Maar die naggeluide maak beslis op daarvoor. Die rit deur die park met die pragtige natuurskoon en diere is kos vir die siel.

Yolande K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande K

Heerlike wegbreekplekkie.

Ek sal dit aanbeveel vir maksimum 2 nagte - daar is geen selfoonsein in die park nie. Maak seker jy het alles wat jy benodig het - die Spar in Colchester se voorraad is erg beperk en daar is geen ander winkel nie tensy jy PE toe wil ry.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leoni P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni P

Exquisite!

Lovely location with beautiful views.

Jim D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jim D

Baie aangename verblyf met baie vriendelike diens.

Die behuising is baie gerieflik en uitsig pragtig. Ontvangs was baie effektief en ons is met vriendelikheid verwelkom. Die persone by ontvangs het goeie kennis van die park en omgewing en deel graag die kennis. Net een negatief van my kan af, die lugreëling was nie effektief nie en het baie stof in die huis ingeblaas toe ek dit die eerste keer aanskakel.

Lesley R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley R

Ideally located for travel in own vehicle, but organised safaris are from the main camp at the other end of the park. Wonderful.

A beautiful, quiet lodge with a deck for listening to the sounds of the park. Would have preferred to have WiFi to get information about the wildlife we saw. Unfortunately the welcome at the office was not very warm, but the gate guards always had cheerful smiles. Spar shop 10 minutes away. All other park facilities at the main camp. Highly recommended for independent travelers like us who want to get up early to observe the wildlife on their own.

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp se terugvoer

Hi Lesley,

Thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay at our camp.

We hope to see you again.

Kind Regards.

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp
Willie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Ons moet ons Nasionale Parke ondersteun, maar.........

Die hut ( Nr.5 ) waar ons gebly het, was skoon, netjies en gebruikersvriendelik, maar oud. Die TV het nie gewerk nie, desondanks ons dit gerapporteer het. Ons wou veral die natuurprogramme kyk, waarna die Inligtingsgids verwys. Die park as geheel, was 'n heerlike ervaring, baie dankie vir die Parkbestuur.

Tracy M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M

Absolutely wonderful stay!

Perfect spot. Lovely facilities, basic but very comfortable with everything you need.

Francois O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O

Rustig.

Baie lekker atmosfeer. Netjies en alles was reg gewees.

Hermine M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hermine M

Stilte was ongelooflik!

Met aankoms was die vrou wat ons voor by ontvangs gehelp het nie baie vriendelik nie en alles was maar tydsaam! Daar is niks fout met die verblyf nie, ons het baie lekker hier gebly!

Derek S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Derek S

Poor description of accommodation, family cottage with 1 room is not family accommodation.

We were not told that there would only be 1 bed for 3 adults even though I specifically booked for 3. The description “Family” is completely misleading. No indication it would not be accessible for older citizens. No pan to cook in or an oven provided.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 010
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo-olifant Nasionale Park, 3 km vanaf Colchester, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhOTRiZDlkLWNjNzUtNDVmZi1iMmUxLTExYTc3NWY4MmUzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 010 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Addo Elephant National Park 3 km from Colchester 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.672940374759 25.80302064418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang