Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Addo Spekboom Tented Camp

Tentekamp

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies


Netheid
3.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.1
Veiligheid
3.9
Annelia D
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Okt 2022

Die plek is baie verwaarloos en die badkamer geriewe gebreek. Dit is 'n water skaars area en die al die krane lek. Die geriewe vergelyk swak met ander plekke van dieselfde prys. Ons het nie eers 'n sleutel in die deur gekry nie en toe ons wou inboek het hulle nie geweet van ons nie en daar was 'n dubbel booking gedoen.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Barbara R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Apr 2022

No teaspoons, light in tent and at braai not working. No teapot - partly fixed for second day, township noise. In future I will be a day visitor using outside-self catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Stefaans O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Was die beste Addo-besoek ooit. Spekboom Kamp is lekker naby Hapoordam, bae olifante. Lekker stil, net 5 tente, almal ver van mekaar, gemaklike tent, baie skoon en daagliks gediens. Wees gewasrsku - geen elektrisiteit, net sonkragligte, gasyskas en stoof by ablusie. Abllusie en storte (koue water) skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedre B
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2021

Stil en rustig. Sal aanbeveel dat 'n flitslig saamgeneem word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Lulu F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

Uitstekend. Wow, wat 'n fantastiese wegbreek! Akkommodasie was puik. Ons het dit so geniet. Die hyenas het langs ons tent geroep. Wat 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deborah R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2019

Great experience to sleep in the bush and they have a great watering hole nearby. The mattress and pillows are not the best. Lovely braai facility too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doug W
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2019

We had a great experience, but a group lapa would be better and recycling would be good. We enjoyed the experience, but it was difficult to socialise as there was no communal lapa. We would have enjoyed a game drive and we were told that was not possible. I would have thought a dedicated drive would have been possible.There was no recycling facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2018

Baie lekker om naggeluide te hoor, asook al die voëls te identifiseer. SANparke se fooie maak dit onbereikbaar vir die gewone Suid-Afrikaner wat lief is vir die buitelewe en graag die parke wil besoek. By die Kruger Nasionale Park, asook by die Karoo Nasionale Park vroeër die jaar, was die personeel baie vriendelik, en die geriewe baie netjies en skoon. By Spekboom tentkamp by Addo was ons bietjie teleurgestel - die items wat genoem is op die lys van toebehore was onvolledig. Daar was geen braaitang of pan nie. Die vorige besoekers se sigaretstompies het buite die tent rondgelê. Andersins was dit 'n heerlike ervaring!

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1303

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 247
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 247
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo Elephant Nasionale Park, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZjA3ZDI4LWY0YjktNDZkNS1hMDBiLWE4NmIzZmNmODg3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 247 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 Addo Elephant National Park Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.512476 25.753333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang