SANParks Knysna Lakes Section
Beskrywing
Die kampdekke kan elk ’n tent akkommodeer en het braaigeriewe en ’n eetarea, asook ’n 240V-kragpunt. Die dekke het gemeenskaplike ablusies met warm storte. Kampeerders het toegang tot ’n gemeenskaplike yskas, wasmasjien, tuimeldroër. Hout kan by die Forest-kantoor gekoop word. Slegs tente word toegelaat, geen karavane of daktente nie. Maks. 4 kampeerders, 1 voertuig en 1 tent word toegelaat per dek. ’n Addisionele fooi word gehef per nag vir ekstra voertuie.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting bring. Die tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R168 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R84 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R42 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID-dokument wanneer besoekers die park betree.
Neem asb. kennis:
Inkloktyd by die Diepwalle Forest-kantoor: 16:00
Laat aankoms moet vooraf by die kantoor gereël word ten minste 24 uur voor aankoms.
A.g.v. die geografiese ligging van die Harkerville Treetop Chalet, moet gaste met ’n geldige bewys van betaling of bevestigingsbiref by die Garden of Eden inklok om hul sleutels af te haal. Nie later as 17:00 nie.
Rolskaatse en skaatsplanke is verbode.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige and organisme, lewende of dood, sal vanaf die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Vir die kampeerdekke:
Tente en matrasse kan by die Diepwalle Forest-kantoor gehuur word.
Slegs tente word toegelaat, geen karavane of daktente nie.
Maksimum 1 tent en 1 voertuig word per dek toegelaat.
’n Addisionele fooi word gehef per nag vir ekstra voertuie.
Aangesien beligting in kampe beperk is, moet gaste ’n flits/koplig hê wanneer hulle saans buite rondloop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.
Beskrywing
Dié gestruktureerde permanente tente is op diekampeerdekke, en elke tent het 2 enkelbeddens met matrasse, 2 kiste wat kan sluit, ’n yskassie en LED-ligte. Geen beddegoed, handdoeke, eetgerei of breekware word voorsien nie. Die dekke het elk braaigeriewe en ’n eetarea, asook ’n 240V-kragpunt. Die dekke het gemeenskaplike ablusies met warm storte. Kampeerders het toegang tot ’n gemeenskaplike yskas, wasmasjien, tuimeldroër. Hout kan by die Forest-kantoor gekoop word. Maks. 2 kampeerders, 1 voertuig en 1 tent word toegelaat per dek. ’n Addisionele fooi word gehef per nag vir ekstra voertuie.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe is op kampeerbasis. Geen beddegoed, handdoeke, eetgerei of breekware word voorsien nie. Die tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Huisreëls
Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.
'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R168 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R84 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R42 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID-dokument wanneer besoekers die park betree.
Neem asb. kennis:
Inkloktyd by die Diepwalle Forest-kantoor: 16:00
Laat aankoms moet vooraf by die kantoor gereël word ten minste 24 uur voor aankoms.
A.g.v. die geografiese ligging van die Harkerville Treetop Chalet, moet gaste met ’n geldige bewys van betaling of bevestigingsbiref by die Garden of Eden inklok om hul sleutels af te haal. Nie later as 17:00 nie.
Rolskaatse en skaatsplanke is verbode.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige and organisme, lewende of dood, sal vanaf die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Vir die kampeerdekke:
Tente en matrasse kan by die Diepwalle Forest-kantoor gehuur word.
Slegs tente word toegelaat, geen karavane of daktente nie.
Maksimum 1 tent en 1 voertuig word per dek toegelaat.
’n Addisionele fooi word gehef per nag vir ekstra voertuie.
Aangesien beligting in kampe beperk is, moet gaste ’n flits/koplig hê wanneer hulle saans buite rondloop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysna Lake Section, Tuinroete Nasionale Park, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang