Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Knysna Lakes Section

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1311

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir SANParks Knysna Lakes Section
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5
Debbie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Asemrowend.

Beter waarde kan jy nie kry vir geld nie! Die natuur omvou jou, die beste basiese geriewe wat 'n kamp jou kan bied. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n onvergeetlike kuier in die woud. Baie besonderse staproetes. Ons sal dit definitief weer besoek!

I Do Weddings G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
I Do Weddings G

Wonderfull and an amazing view.

Wonderful place to stay.

Christian L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christian L

Peaceful and relaxing.

Beautiful and peaceful getaway nestled in the forest. Perfect for those wanting some peace and quiet away from the city.

Bianca G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G

Absolutely beautiful.

We had a blissful beautiful stay.

Zita V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zita V

Majestic, absoluut rustig en baie mooi.

Sien sterre.

Benita G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benita G

Ongelooflike voorreg om in 'n tent te kon slaap in die Knysnawoud.

Ons het met motorfietse gereis. Nadat ons geskei was aangesien my man die indraai gemis het en ek alleen by Diepwalle aangekom het, het Hilton en die wonderlike dame in die kantoor alles in hul vermoë gedoen om my gerus te stel en moeite gedoen om hom op te spoor. Alles het goed afgeloop. Wat 'n avontuur!

Schalk M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk M

Fantasties.

Skitterende fasiliteite en asemrowende omgewing.

Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Natie L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natie L

Lekker rustig en stil.

Ons het baie lekker gekuier en vir 2 nagte oorgeslaap, gelukkig net 1 klein insident gehad met 'n apie. Die beddens was bietjie lendelam en die matrasse al redelik uitgelê.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R358
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R358
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna Lake Section, Tuinroete Nasionale Park, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFeJUkjZOlUHol1F6Mi9mgKmSo3plaiHa8DdH5Dkc37MaaRomeO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R358 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Knysna Lakes Section Garden Route National Park 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.948598428334 23.157190487103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang