Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Knysna Lakes Section

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna Lake Section, Tuinroete Nasionale Park, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R358 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Knysnawoud is wêreldbekend vir sy magiese natuurskoon, donker en mistieke afsondering en reuse Geelhoutbome, party selfs meer as ’n 1000 jaar oud. Ander boomspesies sluit stinkoutbome en die wildekastaiing met pienk blomme in. Dit het ’n permanente plek in Suid-Afrikaanse literatuur gevind deur die werk van Dalene Matthee wat inspirasies van verskeie van haar romans in die hartjie van die woud gevind het.

Die woord Knysna, ’n Khoi-woord, beteken 'plek van die varings', wat na die digte woude verwys. In die vroeë 19de eeu was Knysna die tuiste van honderde olifante. Dié tydperk het die mark vir ivoor en habitattransformasie ook egter gegroei, wat veroorsaak het dat die olifantbevolking basies uitgewis is teen 1890. Daar was slegs 4 oor. Vandag is daar slegs ’n paar oor in dié digte woude. Dié woud bied nou verskeie voetslaanpaaie en fietsryroetes.

Die Diepwalle Forest Camp is tussen die boomtoppe van die Diepwallewoud geleë, ’n verhewe kamp wat die perfekte balans tussen die buitelewe en basiese geriewe bied.

Die Harkerville Treetop Chalet het 2 dubbelkamers wat elk ’n badkamer het en slaapplek aan 4 gaste bied. Dié wonderskone chalet is bo-aan ’n wye vallei in die Harkerville-woud geleë. Van hier af kan gaste voëlkyk, die voetslaanpaaie verken, of fietsry deur die woud.

Verken riviere, watervalle of massas flora tussen die reuse inheemse bome. Voëlkykers moet uitkyk vir die bekende Knysna-loerie met sy onmiskenbare wit kruin.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1311

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Knysna Lake Section, Tuinroete Nasionale Park, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink SANParks Knysna Lakes Section het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R358
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R358
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna Lake Section, Tuinroete Nasionale Park, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFeJUkjZOlUHol1F6Mi9mgKmSo3plaiHa8DdH5Dkc37MaaRomeO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R358 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Knysna Lakes Section Garden Route National Park 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.948598428334 23.157190487103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang