Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Malelane Rest Camp

Selfsorg

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
3.8
Doreen V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Rustige en netjiese kamp. Geen maledrom om mens nie. Alhoewel die chalets redelik oud is was dit baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Very clean. Beautiful camp. The camp is small and very relaxing. Drinking wine while watching elephants just outside the camp next to the river. Place was very clean. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma K
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2019

Mens sit midde in die natuur met wilde diere wat in die nag van hulle laat hoor. Ongelooflike ervaring. Vir die eerste keer in die Kruger Park. Klein en gesellig kampterrein. Pas net op vir die apies. Die naggeluide van die grootwild om jou is fantasties. Jammer net van die geluide en musiek van die huise oorkant die rivier, asook die verkeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1303

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 109 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malelane Camp-weg, Kruger Wildtuin, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArjEQn1HQtyLUuPSAB67rdmm9aA7Xtw8gFLGrlzJuhjuHOtIWk5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 Malelane Camp Road Kruger National Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.476555444252 31.511372938658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang